Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O So Kozi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Piet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies vriendelike gasvrou en man. Klein maar o so kozi. Verskriklike vriendelike en behulpsame gasheer. is die liefde vanself en die man wat sy rondstuur, , is net so gaaf (haar eggenoot ). Voor ons vertrek kry ons die warm scons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik. Ja, en die hartlikheid en liefde waarmee ons ontvang is, skep blywende herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We'll be back! Very gracious hosts, concerned about our wellbeing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Wonderful stay. Great, host couple lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Katy M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Kosbare, lieflike bestemming wat ek graag weer sal wil geniet. Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Die kreatiewe idees om alles in 'n beperkte spasie te skep is 'n kompliment werd. Alles is beskikbaar waar jy dit benodig, met genoeg pakplek vir alles wat mens saamry. Ons het nie die lekkerste weer gehad nie en was feitlik die hele tyd in die buite kuierarea besig om van hul boeke te lees. Die eenheid is verfraai met blomme oral en allerlei spesiale eetbederfies. Ek verkies om nie TV met vakansie te kyk nie, maar ek kon heerlik na DSTV se Fine Music Radio luister en SA se halfeindstryd in die krieketwêreldbekerwedstryd kyk. Die huis is een van die oudstes in die dorp, wat dit binne loopafstand van die strand en restaurant maak. Ons het ons verlekker aan die suikerbekkies en ander tuinvoëls en was met 'n stap strand toe, geseënd om dolfyne te sien. Ongelukkig het ek vooraf 'n ander bespreking gemaak, anders sou ek graag nog tyd hier wou deurbring. Baie dankie vir die uitstekende gashere wat vir ons gesorg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

O So Kozi was perfek geleë vir my kuier in en om Keurboomstrand. Van die heerlike Italiaanse koffie tot die gemaklike bed en pragtige blomme oral was die plek 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emiliana I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Comfortable and relaxing. Great hosts who ensure you have a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liatile P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

We give O So Kozi a definite 10 out of 10. What a wonderful place to stay. The hosts, David and Christine are just wonderful people. The attention to detail in the room is just beyond amazing! And folks, if you want to be blown away, make sure you are there on Sunday morning. The scones are just devine! We would 100% recommend this place. We fell in love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die naam sê dit alles. Baie Kozi. Ek sal die plek gerus aanbeveel. Die strand is 'n paar minute se stap weg en die eienaars doen regtig baie moeite om mens welkom te laat voel. Uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik, heerlik, heerlik. Gasvrou en gasheer ongelooflik. Het uit hul pad gegaan om ons tevrede te stel. Beslis aan te bevele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597a4c80da3c48e7e942605f7249e41b3436e7bccfbf11899349bb9008f6e9d4c862f56f924ea9196206a4940016a85e1f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 18 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.003388442763 23.457395732403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang