O So Kozi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
O So Kozi is in Keurboomstrand geleë en bied privaat verblyf aan 2 gaste. Dis stapafstand vanaf die strand.
Verblyf is beskikbaar in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en wasmasjien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrgoolf, lugbraaier, elektriese braaipan, dubbelwarmplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Beskuit, koffie en tee word in elke kamer voorsien. Sondagoggende word varsgebakte skons bedien.
'n TV met beperkte DStv en Netflix is beskikbaar. WiFi is ook beskikbaar. Die verblyf het 'n klein binnehof met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.
Gaste kan in die strandmeer swem of die Keurboomsrivier Natuurreservaat besoek en wandelroetes geniet. Plettenbergbaai is net 13 km weg en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos Adventure Land, verskeie bergfiets- en wandelroetes en vele meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink O So Kozi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang