Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O So Kozi

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

O So Kozi is in Keurboomstrand geleë en bied privaat verblyf aan 2 gaste. Dis stapafstand vanaf die strand.

Dié eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n wasmasjien. Die kombuisie is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n dubbel-kookplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix is beskikbaar. Daar is beskuit, koffie en tee in die kamer en varsgebakte skons word op Sondae-oggende bedien.

O So Kozi het 'n klein binnehof met braaigeriewe en veilige parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.

Gaste kan in die strandmeer swem of die Keurboomsrivier Natuurreservaat besoek en wandelroetes geniet. Plettenbergbaai is net 13 km weg en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos Adventure Land, verskeie bergfiets- en wandelroetes en vele meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Piet K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies vriendelike gasvrou en man. Klein maar o so kozi. Verskriklike vriendelike en behulpsame gasheer. is die liefde vanself en die man wat sy rond...
Sien meer
Apr 2024
Johann P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Ja, en die hartlikheid en liefde waarmee ons ontvang is, skep blywende herinneringe.
Mrt 2024
Bryan C
Saam met lewensmaat
5.0
We'll be back! Very gracious hosts, concerned about our wellbeing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Katy M
5.0
Kosbare, lieflike bestemming wat ek graag weer sal wil geniet. Ons het 'n heerlike verblyf gehad. Die kreatiewe idees om alles in 'n beperkte spasie t...
Sien meer
Nov 2023
Ilse V
5.0
O So Kozi was perfek geleë vir my kuier in en om Keurboomstrand. Van die heerlike Italiaanse koffie tot die gemaklike bed en pragtige blomme oral was ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink O So Kozi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 18, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597a4c80da3c48e7e942605f7249e41b3436e7bccfbf11899349bb9008f6e9d4c862f56f924ea9196206a4940016a85e1f4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 18 Strand Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.003388442763 23.457395732403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang