Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 on Ashley

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashley-weg 32, West Riding, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

32 on Ashley is 'n lieflike selfsorghuis in West Riding, Hillcrest. Dit bied slaapplek aan onderskeidelik 8 en 5 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die verblyf bied 2 eenhede wat Oak House en Pine Cottage insluit.

Oak House se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Pine Cottage is privaat en die hoofslaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n gasbraai, groot grasperk en 'n sitarea waar gaste kan ontspan.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 32 on Ashley
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Roy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Ashley-weg 32, West Riding, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 32 on Ashley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashley-weg 32, West Riding, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9191d199604e21e100b7636bf7ec6a01bf8436286078c994f003f94817742363232657052acb4a51587f7eab4d1e93bba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 32 Ashley Road West Riding 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.761544680093 30.763522435582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang