Oak Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Elizabeth T - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het by Oak Inn gebly vir twee aande. Cheryl, die eienaar, was baie behulpsaam met alles. Sy het regtig uit haar pad gegaan om ons baie welkom te laat voel.
Oak Inn se terugvoer
Goeie dag. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly julle het dit aangenaam gevind en is altyd welkom om weer hier te kom bly. Groete en lekker dag.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greybestraat 9, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang