Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greybestraat 9, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oak Inn bied lieflike selfsorgverblyf met 'n gemeenskaplike swembad en vermaakarea wat ideaal geleë is in die hartjie van Rynfield, Benoni. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf korporatiewe reisigers óf 'n gesin wat 'n wegbreek van die stad se gewoel wil hê.

Hierdie eiendom bied gaste 'n opsie van óf 'n ruim 4-slaap-eenheid óf 'n knus 2-slaap-eenheid. Die slaapkamers is óf gemeubileer met 'n koninggrootte-bed óf koningingrootte-beddens. Elke eenheid het sy eie badkamers met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Boonop het hierdie selfsorg-eenhede 'n leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. 'n Eetarea en 'n sitarea met 'n TV is ook in albei eenhede beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gedeelde vermaakarea wat 'n ingeboude braai, 'n etenstafel, 'n pooltafel en 'n kroeg het. Veilige onderdakparkeerplek is op die eiendom beskikbaar en die ligging is ongeveer 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die eiendom het rugsteunsonkrag, en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greybestraat 9, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Oak Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greybestraat 9, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeada56510082ba47c35c3f746d6fe5e6a9fb04dc5851701034643a43a0250580f4ef5064780b2cc5df9b2ae8a0181d18e29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Greybe Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1478133 28.336127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang