Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Manor

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Daleen K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die kuier was rustig tog opwindend. Asemrowende omgewing. Die kamers was uitstekend en baie groter as wat ons gedink het. Absoluut waarde vir geld, sal beslis Oak Manor aanbeveel en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Goeie diens, netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek C
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2022

Really unimpressed. Unit was dirty. Had to tolerate load partying until after 11PM and to crown it all, I was charged extra per dog even though there wan no mention of this on the website. Felt ripped off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Goeie waarde vir geld. Oak Manor het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Oak Manor
Dankie Johan, ons hoop om julle gou weer te sien.

Johan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

@Home Very clean, comfortable and feels like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quarta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Fantasiese ligging. Presies wat ons nodig gehad het. Wonderlike akkommodasie, ligging en gasvrou. Plekkie was netjies, skoon, ruim genoeg vir 2 volwassens en 2 kinders. Veiligheid was ongelooflik. Perfek vir 'n naweek in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Pleasant, met our needs. One area for improvement: it would be ideal if Oak Manor could offer recycling for waste.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Craig
Oak Manor
Hi Patrick, Thanks for your review. You are correct that a recycling system would be great. We will investigate options of how we can add this to our offering.

Jeanette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Very Comfortable. Room 4 was our room, there should be an extractor in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bulelwa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Clean and beautiful environment. My partner and I have a lovely weekend in a clean and amazing space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda S
Kort verblyf
2.6
Nov 2020

Stil en rustig Netjies.

Netheid
4.0
Diens
0.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariendahl-laan 1, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd071c00a25dceb2348dddbfc77fa189aeb58a4d49097de112bb96b847db6e5db879224eb9e9b4e9dc7372e9f100034d995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Mariendahl Avenue Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.975102232565 18.46920311451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang