Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Manor

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariendahl-laan 1, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oak Manor bied selfsorgverblyf in die boomryke buurt, Nuweland, aan die voet van Tafelberg oorkant die ikoniese Nuweland Krieketstadion wat die tuiste van die Kaapse Kobras is. Dis in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Oak Manor is 11 km vanaf die KIKS, 13 km vanaf die V&A Waterfront, 15 km vanaf Tafelberg en 12 km vanaf Robbeneiland se veerboot.

Verblyf word in opgeknapte, kontemporêre selfsorg-ateljeewoonstelle gebied. Daar is gesinskamers, kindervriendelike en troeteldiervriendelike kamers indien dit vooraf gereël word en teen ekstra koste. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, haardroër, lessenaar, platskerm-TV met Netflix, 'n privaat badkamer met 'n stort en baie kasspasie.

'n Kontinentale ontbyt en middagetepakkies kan teen 'n ekstra koste gereël word. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en 'n wasgoeddiens kan gereël word.

Oak Manor het 'n tuin, sonterras, swembad, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die eiendom word deur 'n elektriese heining omring en daar is 'n alarmstelsel en paniekknoppies. Oak Manor se personeel is opgelei en gereed om gaste by te staan.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mariendahl-laan 1, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oak Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariendahl-laan 1, Newlands, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd071c00a25dceb2348dddbfc77fa189aeb58a4d49097de112bb96b847db6e5db879224eb9e9b4e9dc7372e9f100034d995?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Mariendahl Avenue Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.975102232565 18.46920311451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang