Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak of Grace

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 22, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R846 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oak of Grace is op die oewer van die Vaalrivier, en is 'n bekoorlike gastehuis wat 'n rustige wegbreek in die hartjie van Parys bied. Dit is ideaal vir gaste wat rustigheid soek, en is langs die rivier, net 'n entjie se stap van die dorp se kafees, boetieks en kunsgalerye af.

Dié gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Een van hierdie kamers is 'n wittebroodsuite met 'n koninggrootte-bed. Die ander kamers het 'n koningingrootte-bed óf enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea en 'n koffiestasie in. Die wittebroodsuite het 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in elke kamer.

Die wittebroodsuite het 'n privaat buite-area met braaigeriewe. Gaste kan ontspan en 'n braai geniet of nabygeleë besienswaardighede, soos die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied verken.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grewar-laan 22, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R846
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R846
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewar-laan 22, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa80fe6443e6e59a7eaeafe6bcb47ec6f435f735b8981fb11d7a0818d0302632932762056075a27add4f04935e38d4bd20c13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R846 per nag (plek vir 2) 22 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.903718280067 27.440947776057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang