Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Rest Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
2.6
Ligging
3.7
Waarde vir geld
2.7
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Endri J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Die diens was baie goed. Baie vriendelike diens. Het gekla oor die hitte en die vriendelike ontvangsdame het dadelik die waterverkoeler aangesit en gereël vir n ekstra fan. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Yvette Theron
Oak Rest Guesthouse
Baie, baie dankie vir die terugvoer. Ons wardeer alle terugvoer

Pieter C
1 nag Besigheidsreis
3.6
Feb 2019

Vir R680 per nag nie genoegsame waarde vir geld. Ek het die betrokke gastehuis spesifiek gekies oor die ligging en feit dat die eenhede geadverteer word met lugreëling. Die sentrale lugreëlingstelsel wat deur die dak kom, was totaal onvoldoende. Ek sou die oggend om 07:00 'n faktuur ontvang, maar die kantoor was toe. Nadat ek 'n spesiale reëling getref het om die faktuur later te kom afhaal, was die faktuur steeds nie gereed nie en moes uiteindelik aan my per e-pos gestuur word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2019

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Yvette Theron
Oak Rest Guesthouse
Baie baie dankie vir u terugvoer. Daar is dadelik veranderinge in plek gesit om die ongerief hok te slaan.

Hanlie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Gemaklik. Ons was die enigste gaste en die bestuur het selfs die koffiemasjien uit die eetkamer in ons kamer gesit. Heerlike oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2018

Aangenaam. Ons is goed ontvang en het lekker geslaap. Ek dink die linne kan opgradeer word. Persoonlik dink ek ook liewer geen blomme as plastiekblomme. Ek moes ook die kougom van die bedlampie verwyder.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Alwyn C
1 nag
2.6
Jan 2017

Swak toegang vir karavaan. Voetuig beskadig met ontoeganklike oprit. Bongani ontmoet jou as jy inklok. Dit neem redelik lank. My karavaan pas nie deur die hek soos vooraf belowe nie. Eienaar is nie self teenwoordig nie. Met die gesukkel om in te ry het ons karavaan beskadig teen die oprit. Die plek verdien nie drie sterre nie. Ons was teleurgesteld omdat dit nie goed vergelyk met ander driester verblyf nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Yvette Theron
Oak Rest Guesthouse
Baie baie dankie vir die terugvoering. Ons sal verseker werk aan die oprit om karavane makliker te akkommodeer

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Sep 2017

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Yvette Theron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egertonweg 22, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b3d7e35e202bbc6f3f0dddedf55fc4883a458b4aa77ebf9735ce9eaa92d1e190973fdd81fee3abf9b585fcce89fe5169518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 22 Egerton Road Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74583 24.78272

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang