Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Tree Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Simonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Oak Tree Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chantal H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Huis weg van jou huis!

Ons het baie lekker daar gebly, die woning het al die geriewe van 'n gewone huis. Dit het gevoel soos ons huis weg van die huis!

Elna R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Pragtige en netjiese huis.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim en netjies. Simonie het ons verwelkom, en gou laat tuis voel. Dankie sal beslis die plek aanbeveel.

Eureka C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka C

Rustig met alles wat nodig is om gerieflik te oornag.

Ons gasvrou het baie moeite gedoen om seker te maak alles is 100%.

Chanel D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel D

Sjiek plaasverblyf, ideaal vir paartjies.

Orchard corner cottage is baie modern en stylvol gedoen. Dit bied die perfekte verblyf vir paartjies. Die kaggel werk heerlik vir die koue winter maande en die warmbad was 'n groot bederf. Sal dit beslis aanbeveel.

Ria F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria F

Baie vriendelike eienaar. Pragtige geriewe, sal dit beslis aanbeveel.

Werkende plaas, vriendelike gasheer, stil. Geriewe uitstekend.

Jacobus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Troue bygewoon.

Die huis is groot en gemaklik. Daar moet egter lugverkoeling in die kamers aangebring word. Dit is heeltemal te warm in die somer.

Tina V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Beautiful, large farm house. Very well-equipped and comfortable.

We all had a great getaway, loved the inside braai and the kitchen. It was peaceful with an amazing view of the mountains. Our host was very attentive and helpful.

Nicole R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Luxurious, comfortable, peaceful.

I loved it. My parents loved it. We loved the space and all the creature comforts. The views were amazing and I'd was well worth the cost. The host was very friendly and helpful. Hoping to return soon.

Elizabeth F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Baie lekker blyplek met genoeg spasie en 'n rustige natuuromgewing. Ons het baie lekker gebly!

Simonie was baie behulpsaam gewees en het dadelik op boodskappe gereageer. Die geriewe was skoon en netjies, dis 'n pragtige ou plaashuis en die uitsig van die balkon af is pragtig.

Oak Tree Haven se terugvoer

So bly julle het heerlik gekuier Lizane.
Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Oak Tree Haven Groete,
Simonie

Oak Tree Haven
Janine V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Ons het heerlik gekuier by Oak Tree Haven.

Die 100 jaar oue plaashuis is 'n fonds in die wynland. Die huis was modern en toegerus met die beste eetgerei en toebehore. Ek kon selfs gou twee bondels wasgoed was en elke aand vuil skottelgoed nét so in die skottelgoedwasser pak. Die dogters het die honde terdeë geniet en ons moes elke dag se Kaapuitstappies so beplan dat hul nog met die honde kon kuier. Baie dankie Simonie. Dit was heerlik! Prima plaaskuier in die hartjie van die wynland. Vriendelike diens, mooi prentjies en baie giggels en pret saam met die honde.

Xander D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander D

Lieflike plaashuis met groot leefareas, kaggel en binnebraai.

Die huis is privaat en daar is goeie sekuriteit. Mens kan op die plaas stap en op die groot stoep kuier.

Chantelle B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Die beste ooit.

Al bly ek in Durbanville, sal ons defs weer daar kom bly. Simonie was die beste ooit, sy was altyd beskikbaar en het ons baie welkom laat voel. Toe ek en my sussie moes waai, was ons skoon hartseer, want ons wou net daar bly omdat dit net so tuis gevoel het, ons was gereed om ons werk te bedank en op die plaas te kom bly en werk!

Jacqueline L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L

Stunning place.

Awesome place, love the dogs there.

Ingrid H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid H

Rustige en skoon verblyf.

Ons het baie lekker op die plaas gebly. Pragtige uitsig. Groot, netjiese huis en baie vriendelike eienaars.

Vanaf R2 090
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 090
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4wiMuvlDhMxE6MSR9OzzAmsT9JY93hUjwXKbiL1zY20ZH6EZm8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 090 nouVanaf R1 881 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Minie Farm, Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.726532678958 19.020370982847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang