Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Tree Haven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chantal H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Huis weg van jou huis! Ons het baie lekker daar gebly, die woning het al die geriewe van 'n gewone huis. Dit het gevoel soos ons huis weg van die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Pragtige en netjiese huis. Ons het baie lekker gebly. Die huis is ruim en netjies. Simonie het ons verwelkom, en gou laat tuis voel. Dankie sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eureka C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig met alles wat nodig is om gerieflik te oornag. Ons gasvrou het baie moeite gedoen om seker te maak alles is 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Sjiek plaasverblyf, ideaal vir paartjies. Orchard corner cottage is baie modern en stylvol gedoen. Dit bied die perfekte verblyf vir paartjies. Die kaggel werk heerlik vir die koue winter maande en die warmbad was 'n groot bederf. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie vriendelike eienaar. Pragtige geriewe, sal dit beslis aanbeveel. Werkende plaas, vriendelike gasheer, stil. Geriewe uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Troue bygewoon. Die huis is groot en gemaklik. Daar moet egter lugverkoeling in die kamers aangebring word. Dit is heeltemal te warm in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Beautiful, large farm house. Very well-equipped and comfortable. We all had a great getaway, loved the inside braai and the kitchen. It was peaceful with an amazing view of the mountains. Our host was very attentive and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole R
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Luxurious, comfortable, peaceful. I loved it. My parents loved it. We loved the space and all the creature comforts. The views were amazing and I'd was well worth the cost. The host was very friendly and helpful. Hoping to return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Baie lekker blyplek met genoeg spasie en 'n rustige natuuromgewing. Ons het baie lekker gebly! Simonie was baie behulpsaam gewees en het dadelik op boodskappe gereageer. Die geriewe was skoon en netjies, dis 'n pragtige ou plaashuis en die uitsig van die balkon af is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simonie
Oak Tree Haven
So bly julle het heerlik gekuier Lizane. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer. Oak Tree Haven Groete, Simonie

Janine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Ons het heerlik gekuier by Oak Tree Haven. Die 100 jaar oue plaashuis is 'n fonds in die wynland. Die huis was modern en toegerus met die beste eetgerei en toebehore. Ek kon selfs gou twee bondels wasgoed was en elke aand vuil skottelgoed nét so in die skottelgoedwasser pak. Die dogters het die honde terdeë geniet en ons moes elke dag se Kaapuitstappies so beplan dat hul nog met die honde kon kuier. Baie dankie Simonie. Dit was heerlik! Prima plaaskuier in die hartjie van die wynland. Vriendelike diens, mooi prentjies en baie giggels en pret saam met die honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Simonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 090
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 090
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4wiMuvlDhMxE6MSR9OzzAmsT9JY93hUjwXKbiL1zY20ZH6EZm8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 090 nouVanaf R1 881 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Minie Farm, Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.726532678958 19.020370982847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang