Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Tree Haven

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Des 2024 tot 29 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 090 R1 881 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oak Tree Haven bied selfsorgverblyf op die werkende plaas, Minie, in die Paarl-area. Dit is ideaal vir vakansiegangers en selfs sakereisigers wat op soek is na 'n sentrale basis vanwaar hulle die verskeie wynplase in die area kan besoek.

Oak Tree Haven bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en een van die slaapkamers het ook ‘n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die eerste badkamer en 'n bad, wasbak en toilet in die tweede badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 8 gaste. Daar is 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Showmax, asook 'n kaggel in die TV-kamer. Daar is 'n tweede sitarea met TV met Netflix . Die huis het 'n braai-area met 'n ingeboude binnebraai. Hierdie verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Oak Tree Haven is langs Ashia Cheetah Experience waar gaste die deli en kuriowinkel kan besoek. Daar is ook ander aktiwiteite in die area soos wynproe, die Slowmarket op Saterdae en Sondae by Nederburg net 'n entjie ver, en die Cascade Manor Spa en Restaurant wat net 5 km ver is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Simonie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oak Tree Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 090
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 090
R2 090 R1 881
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minie Plaas, Sonstraalweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4wiMuvlDhMxE6MSR9OzzAmsT9JY93hUjwXKbiL1zY20ZH6EZm8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 090 nouVanaf R1 881 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Minie Farm, Sonstraal Road Klein Drakenstein 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.726532678958 19.020370982847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang