Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Tree Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palamino-weg 26, Witpoort Erfdeel 289, Witpoort, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oak Tree Lodge bied pragtige selfsorgverblyf, met 'n privaat ingang, op die eienaar se eiendom in Witpoort, Midrand. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl hulle steeds sentraal geleë is.

Mosaic Villa is 'n grondvloer-eenheid wat tot 4 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer kan akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is, 2 wasbakke en 'n toilet.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n dubbelbed is beskikbaar op versoek vir 2 bykomende gaste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die tuin wat met buitemeubels ingerig is, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die Kyalami Grand Prix-baan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Palamino-weg 26, Witpoort Erfdeel 289, Witpoort, 1684, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palamino-weg 26, Witpoort Erfdeel 289, Witpoort, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60115c85071ef0241b289ba45397324369f14e975564cf4c55969e84632f564d1b90959d5719e0806383dbebe48cea0cea19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 26 Palamino Road Witpoort Farm Portion 289 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.973870400042 28.065544450401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang