Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Tree Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Oak Tree Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melvan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvan V

Baie mooi en skoon plus vriendelike siens.

Goeie, vriendelike diens, skoon kamers.

David H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H

Comfortable with good service.

Attended a wedding in Paarl. Just stayed overnight. Accommodation and breakfast were perfect. Friendly service. Thank you.

Willem G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Lekker.

Baie lekker, skoon, groot breakfast.

Sarel N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel N

The Oak tree is the place to stay.

The Oak tree really was a pleasant surprise as it was the first time we stayed there. Staff was friendly, the rooms neat and tidy. Will recommend to any person looking for accommodation.

Sidney S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sidney S

Will return when in Paarl again.

Very central to all places of interest. Professional receptionist and staff in every way. Breakfasts were very good, as was the ambiance.

Nanette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette P

Perfekte ligging en goeie waarde vir geld.

Ja, sal weer bespreek.

Oak Tree Lodge se terugvoer

Goeie more Nanette,
Baie dankie vir jou 'review', ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Marty

Oak Tree Lodge
Erna V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V

Moes oornag na afloop van 'n geselligheid. Moeitevrye inboek, vriendelike diens.

Goed geleë, heerlike ontbyt, goed toegerus.

Tiaan M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Ontbyt was heerlik, baie dankie, en die kamer was neties en skoon. Dit sou net gaaf gewees het om 'n plat laken ook te hê vir die warm aande.

Kathryn W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn W

Room was very comfy and breakfast very nice.

The room had all we needed and there was a choice of food for breakfast. The only criticism would be looking out onto the car park. The turning to the B&B was very tight from the main road.

Julius T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius T

Kersfees by kinders in Paarl gewees.

Baie vriendelik ontvang, ontbyt was besonders goed gewees, veilige area en baie goed geleë.

Yolandi T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi T

Heerlike verblyf in die hartjie van die Paarl.

Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer gewys. Motors staan veilig geparkeer agter 'n elektroniese hek. Ons kamer (Garden View) het 'n lieflike uitsig oor die wingerde en berge en mens sou nie sê jy is so naby aan die hoofstraat nie. Die kamer is netjies en skoon met stylvolle afwerkings, goeie waterdruk in die stort en die bed slaap heerlik! Goeie verskeidenheid van opsies vir ontbyt (koud en warm) en heerlike koffie.

Hester V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Die akkommodasie was gerieflik.

Die kamer is groot, met 'n baie mooi uitsig op die berge. Die hoofstaatgeraas was geen probleem, want daar was dubbelglasdeure op die stoep. Die plek is geskik vir besigheidskliënte.

James D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Rustige, stil plek, netjies en skoon met 'n baie lekker ontbyt.

Sien sterre.

Duane M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane M

Gasvry.

Pragtige plek. Heerlike ontbyt.

Lee-anne S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S

Amazing.

Amazing service and hospitality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Amazing diens en gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Allison F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison F

Verblyf was baie lekker, baie vriendelike personeel en diens en sal 'n volgende keer langer wil bly.

Baie rustige omgewing om te ontspan en elkeen sal beslis welkom voel.

Rita S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Pragtig en skoon en netjies!

Ons was aangenaam verras. Dit was pragtig, skoon en ek kan Oak Tree Lodge aanbeveel.

Melani V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melani V

Puik.

Baie aangenaam, baie skoon en netjies, baie lekker geëet!

Cayla C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla C

It was a quiet and clean bed and breakfast which provided a good selection of DStv channels and a lovely, filling breakfast.

See stars.

Schoeme G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schoeme G

Waarde vir geld!

Waarde vir geld. Skoon, netjies en heerlike ontbyt!

Leallyn F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leallyn F

Good location in Paarl.

We were very happy with our stay. The pool helped us cool down on a hot day and the late check out time is always a good thing when you have a late night before.

Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d51cfab8c54ba170389c56b03bac688dc57f45cbffd3eccd1b7f2abf813f7d3a543cbbdc39eb65d0d8c77efc4f63e9577a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 32 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.76233 18.96086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang