Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Tree Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oak Tree Lodge is in die geskiedkundige Kaapse Wynlanddorpie Paarl geleë. Paarl spog met 'n sentrale ligging met Kaapstad en Kaapstad Internasionale Lughawe net 60 km se ry op die N1-hoofweg.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 24 kamers wat bestaan uit 17 standaardkamers, 6 tuinkamers en 1 tuinsuite. Elke kamer is gerieflik ingerig met individuele meubels en beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, verhitting en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Na 'n dag van die omgewing verken, kan gaste ontspan by die kristalhelder swembad met manjifieke uitsigte oor die wingerde en Paarlberg. Die bekende Afrikaanse Taalmonument teen die hange van Paarlberg kan vanuit die tuin gesien word.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Oak Tree Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 32, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oak Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 32, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d51cfab8c54ba170389c56b03bac688dc57f45cbffd3eccd1b7f2abf813f7d3a543cbbdc39eb65d0d8c77efc4f63e9577a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 32 Main Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.76233 18.96086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang