Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak View Manor

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicolaas D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Enjoyable, comfortable, pretty. My stay at Oak View Manor was great! Even though I arrived late, I was greeted with a friendly smile upon arrival. My room was clean and comfortable and had all the necessary amenities. The breakfast in the morning was top notch. I thoroughly enjoyed my time there. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Thank you, Nicolaas, for your great review. It is appreciated and it was a pleasure to host you.

Istell B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Die plek is perfek vir 'n klein wegbreek uit die besige stad. Gaan terug in tyd. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Liefste Istell, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer julle.

Gideon En Elsabe G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dina en Gavin gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel. Uitstekende verblyf. Veilige parkering. Die hoofhuis dateer uit 1917 en die dekor is Victoriaans met 'n Boho-flair. Dié styl is herhaal in die onderskeie kamers, en speelse elemente soos die "drie-eende-teen-die-muur" in die Pink Suite sit sommer 'n glimlag op mens se gesig. Die kamers is gerieflik ingerig, die linne skoon, en sonkrag is 'n groot bonus! Die tuin is pragtig en lowerryk - ons het 'n heerlike cappucino en ontbyt hier genuttig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Liewe Gideon en Elsabé, baie dankie vir julle wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle maak vandag sommer weer ons gasheer en gasvrou harte sing. Veral nadat ons onlangs herinner is dat 1 uit 100 gaste doodeenvoudig net nie soveel waarde gaan sien as ander nie, maak nie saak hoe hard mens probeer of wat jy als bied nie. So baie dankie julle twee, julle het ons gemoed nou sommer weer gelig.

Kerry F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fabulous overnight on our way to OR Thambo from the Midlands. Fantastic, great room, bed comfy and the decor very interesting too. Outside furniture could do with some big comfy cushions. Beautiful garden and we enjoyed the morning breakfast. Hosts were very obliging to our needs. Thank you, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dina
Oak View Manor
Thank you for your great review, Kerry. Note taken. We usually let guests know they are welcome to use the decorative cushions inside their suites for the exterior concrete furniture (as we service those often). We may have forgotten to mention it on your check-in, though, so apologies for that. We also have more cushions stored in the main house (to protect them against dust, rain, sprinklers, and frost) and provide them on request. Moving forward, we'll remember to mention their availability, though. Hopefully, we can invest in those handy weather-proof cushions soon (a tad pricey though).

Cma M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Ons het slegs een aand oorgeslaap maar alles was netjies en baie gerieflik. Ons het lekker gebly en lekker gerieflik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dina
Oak View Manor
Baie dankie vir julle resensie, en ons waardeer die ondersteuning. Julle vier is 'n oulike familie. Ons sien ons het so ampertjies vol punte gekry by julle, behalwe vir die waarde geld stafie. En met tong ferm in kies, wil ons net graag uitwys dat alhoewel ons uitkloktyd 10:00 is, ons dit in julle geval uitgestoot het na 12:30 . Ons hoop dat, retrospektief, daai bietjie nader voel aan volpunte vir waarde. Ons sien uit daarna om julle weer hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fenterstraat 66, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe397bf73dba987d2bfceeb0ca16f5bb793aaadbf122bc88edec73bb03241201e4a8fdc8500c9002bc14215489a72bb8ef2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 66 Fenter Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.504851 28.3552576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang