Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak View Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fenterstraat 66, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oak View Manor is 'n Kaaps-Hollandse huis wat in 1917 gebou is en bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Heidelberg. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en daar is 4 pragtige suites wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het elk gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Elke suite spog met 'n goed toegeruste kombuisie en eetarea. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, klerekas, TV met Netflix, gratis WiFi, USB-proppe en 'n waaier.

Gaste het toegang tot 'n lieflike tuin, gemeenskaplike braai-area en 'n vuurput, asook veilige omheinde parkeerplek en toegewyde parkeerplek vir sleepwaens en karavane. Gaste kan die Victoriaanse boho-huisrestaurant geniet, mits hul vooraf bespreek, of in die luukse sitareas ontspan.

Gaste kan geskiedenistoere kan vanaf Oak View Manor neem en daar is 'n staproete van 5 km op Silver Oaks Farm. Daar is ook koffiewinkels, restaurante, interessante antiek- en geskenkwinkels en 'n pandjieswinkel om te verken. Gaste kan ook afslag by Sionbergh Campground kry om te swem of te ontspan of 'n goedkoop massering in hul kamer geniet. Daar is meer koffiewinkels, restaurante en interessante winkels in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Nicolaas D
5.0
Enjoyable, comfortable, pretty. My stay at Oak View Manor was great! Even though I arrived late, I was greeted with a friendly smile up...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Istell B
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is perfek vir 'n klein wegbreek uit die besige stad. Gaan terug in tyd. Ons het baie lekker gebly!
Jan 2024
Gideon En Elsabe G
Saam met lewensmaat
5.0
Dina en Gavin gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel. Uitstekende verblyf. Veilige parkering. Die hoofhuis dateer uit 1917 en die dekor is Victori...
Sien meer
Des 2023
Kerry F
Saam met lewensmaat
4.8
Fabulous overnight on our way to OR Thambo from the Midlands. Fantastic, great room, bed comfy and the decor very interesting too. Outs...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Cma M
Gesin met tieners
4.6
Ons het slegs een aand oorgeslaap maar alles was netjies en baie gerieflik. Ons het lekker gebly en lekker gerieflik geslaap.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Fenterstraat 66, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Oak View Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fenterstraat 66, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe397bf73dba987d2bfceeb0ca16f5bb793aaadbf122bc88edec73bb03241201e4a8fdc8500c9002bc14215489a72bb8ef2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 66 Fenter Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.504851 28.3552576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang