Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakdale Cottages

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Elri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gebly op die plaas! Oakdale Cottages is 'n heerlike rustige oornagplek wat ek beslis sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Very comfortable stay. We were very comfortable, and everything we needed was there. We would definitely stay again. The kids enjoyed the animals which wandered around the yard outside the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Njs V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Lekker geslaap maar tog terleurgesteld. Voldoen nie aan advertensie nie. Het spesifiek geboek vir badkamer met bad (huis 2) en daar was slegs 'n stort. Beligting is ook nie voldoende nie. Waarom nie die fooi verhoog en die skoonmaakfooi skrap nie. Sal meer realistiese idee van prys gee. Sal ook gaaf wees as die situasie met die water op advertensie geplaas word en nie eers na bespreking nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Irene
Oakdale Cottages
Beste Njs Daar is slegs een huis waar 'n bad in die badkamer het en dit is baie duidelik op my webwerf gemerk as Cottage 6. Wat die water aan betref is dit slegs in droeë tye en is dit n standaard skrywe wat ek uitstuur. Sover my kennis strek was daar absoluut geen fout met enige water terwyl julle oorgebly het nie. Ons water in ons krane is bergwater en baie skoner en gesonder as enige dorpswater. Elke kamer het bedliggies en hooflig sowel as al die ander vertrekke. Daar is self ekstra lampies en laai ligte vir kragonderbrekings wat jy kon gebruik het. So ek verskil heeltemal van jou opmerkings en sou dit ook waardeer het as jy hierdie probleme met my opgeneem het terwyl jy daar was.

Hanlie M
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2023

Oakdale Cottages is volgens my sub-standaard. Ons travel baie, maar hierdie plek was die laagste standaard waar ons al gebly het. Die TV het nie gewerk nie (ek het die eienaar gebel en sy het gesê my man moet net die haasore installeer - daar was nie haasore nie). Toe ek die warmwaterkraan in die kombuis oopdraai, gaan daar 'n helse knal af dat ek en my man in skok vir mekaar gekyk het - nodeloos om te sê ons het die warmwatersilinder afgesit en toe glad nie die volgende oggend gestort nie! Niks in die cottage pas bymekaar nie - alles lyk run-down!

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Irene
Oakdale Cottages
Dit is baie vreemd om hierdie klagtes te lees. Die gas geiser werk 100% en bitter baie mense bly in hierdie huise en het nooit ooit probleme nie. 'n Mens kan nie die geiser afskakel nie, en ek verstuit my om te sê maar dalk weet julle niks van gas geiser af dan nie. Julle het aangedring op DStv en was ongelukkig omdat ek gesê het ek het nie hierdie beskikbaar nie.

Anonieme gas
1 nag
3.6
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Dave D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Disappointing. We were disappointed with the accommodation. Things were not as clean as other places even though there is a R350 cleaning charge. The tap water was dark brown. The cockerels crowed from 3.30 am.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Irene
Oakdale Cottages
Dear Dave, I am sorry about the cleanliness issue. However, this was peak season and I normally don't do single night bookings over this period, but I still accommodated you. I had only two hours to clean your house since you requested an early check-in. I am quite sure you can understand this. Moreover, I am certain your bathroom and bedding were perfectly clean. Further, I was on my phone the whole time with you. You knew this was a self-check-in booking, so I don't understand the low rating for customer service. It's routine when you book on a farm, to expect chickens and other animals which might sometimes be a nuisance. Please read all the information about farm stays and you will see that there are a lot of animals. I do not have control over a cockerel, believe me... The cleaning fee is actually an admin fee for one-night bookings and it doesn't relate to cleaning. This is a standard fee across SA and LekkeSlaap. It was a pleasure assisting you at short notice since accommodation was a big problem during this time of year. Blessings.

Louise V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Rustige omgewing. Was 'n lekker, ruim huisie met als wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Oakdale Cottages
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek is bly julle het dit geniet Altyd welkom

Freddie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Asemrowend en so verfrissend. Het 'n ongelooflike rustige tydjie gehad by die plasie. Dis baie verfrissend en die plaasatmosfeer met ons ander "vrinne" (eende, beeste, katjie, hoenders en donkies) was 'n regte hoogtepunt. Rêrig die saligheid vir ons stadsjapies. Sal definitief weer kom kuier. Irene was 'n toereikene en uitstekende gasvrou. Het even ons uitgesort met ekstra hout sonder om ons ekstra te charge tydens loadshedding. Die woonstelletjies is so pragtig. Plaaslike, idilliese plekkie met even 'n binnekaggel teen so 'n billike prys. Dankie weereens Irene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Oakdale Cottages
Baie dankie Freddie. So bly julle het die kuier geniet. Julle sal altyd welkom wees. Groete

Pierre C
1 nag
5.0
Apr 2022

Ek het 'n baie vriendelike ontvangs gehad. Na 'n "ontvangs" gesprek het klaviere ter sprake gekom en ek is genooi om die klavier in die huis te probeer. DIt was nogal 'n belewenis. Die ontvangs was baie vriendelik en vroegoggend het die hoenderhaan aan my bevestig 'n nuwe dag is aan't breek. Heerlike plaasatmosfeer uit die gewoel en geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26a3c2d4cdc9300a6b4a32af853cca296f7670ea32ed025fc86741a059ee20a769fb196d652bfe632d3156e1f7a959321e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 R323 Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073012994353 21.241314411163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang