Oakdene Guest House
Beskrywing
Enkelkamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit individuele lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, haardroër, badgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 12.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met bad/stort. Kamergeriewe sluit individuele lugversorging, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, haardroër, badgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter. Die koninggrootte-bed kan ook omskep word in 2 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 12.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het ’n an suite-badkamer met ’n stort. Elke kamer het lugversorging, satelliet-TV, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n haardroër en badkamer-toebehore. Elektriese komberse word in die winder voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 12.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baron van Reede-straat 99, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang