Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakdene Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Oakdene Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wynand K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K

Home away from home with family you have never met before.

Ons is bederf! Daniel het ons soos familie laat voel. Die huis is pragtig. Ons kamers was ruim en goed toegerus, ook met aircon en verwarmers om die Karoo-koue te help hanteer. Die grootste hoogtepunt was 'n ontbyt geskik vir 'n koning! Beslis 'n skat wat ons ontdek het waarheen ons weer en weer sal wil terugkeer!

Ilja K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilja K

Will be back! Loved it and enjoyed the chats with our very gracious hosts.

Most enjoyable stay with lovely hosts who did everything we asked for. We cannot recommend Oakdene Guest House enough. The coffee and breakfast were great, the room spacious and big, and the garden green and luscious. We will definitely stay there again.

Jeanette G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Vriendelike ontvangs en puik diens.

Uiters vriendelik en hartlik ontvang. Het gevoel asof ek by vriende kuier. Gasvrou bak die lekkerste brood om te bedien by ontbyt. Hoogs aan te beveel.

Geraldine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V

Baie aangenaam.

So vriendelike ontvang. Wooneenheid baie netjies en skoon. Gasheer en gasvrou so vriendelik en ons het dadelik baie tuis gevoel. Sal Oakdene Guest House beslis aanbeveel.

Gustav P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav P

Oakdene word aanbeveel.

'n Gerieflike oornagplek, met baie gasvrye gashere. Die ontbyt word hoogs aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkom.

Ingrid Z - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid Z

Amazing

Very nice to stay. Old house is beautifully renovated and lets you feel at home. Very friendly hosts and a good breakfast. Absolutely a must to stay at when in Oudtshoorn.

Andrea E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E

Beautiful guesthouse

My mom and I thoroughly enjoyed our stay at Oakdene. I highly recommend it.

June S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S

Uitstekende gasvryheid - dankie Sonja en Daniel.

Oakdene is sprankelend skoon. Die tuin is pragtig en alles word goed versorg en onderhou. Die personeel is goed opgelei , behulpsaam en vriendelik. Alles was 100%.

Oakdene Guest House se terugvoer

Dear June S,

Thank you very much for this nice review.
Hope to see you again one day!

Kindest regards,
Daniël & Sonja

Oakdene Guest House
Pieter L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Kan Oakdene met die grootste liefde vir enige iemand aanbeveel.

Baie goeie ervaring. Sal hul definitief weer in die toekoms ondersteun!

Henk M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk M

Die gebou skep 'n baie goeie indruk, het voldoen aan verwagtinge, met vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou as bonus.

Dié geskiedkundige blyplek bied 'n rustige en aangename atmosfeer om heerlik te ontspan. Omdat die gebou so oud is, is dringende onderhoud nodig om dit af te rond (wat die gasheer gesê het sal binnekort aandag kry). Die hangkas in kamer 2 het 'n lekkerruikmiddel nodig, en die badkamer verg beter ventilasie. Die sentrale ligging dra by dat so te sê alle besienswaardighede in die dorp binne loopafstand is. Ons het lekke gebly!

Oakdene Guest House se terugvoer

Dear Henk M,

Thank you for this nice review.
The maintenance is planned for this winter. We look forward to seeing you again.
Ons is bly julle het lekker gebly!

Kindest Regards,
Daniël & Sonja

Oakdene Guest House
Christine D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Baie lekker!

Die nuwe eienaars was baie behulpsaam; die kamers was skoon en netjies. Baie lekker gebly.

Oakdene Guest House se terugvoer

Dear Christine,
Thank you for the nice review. It was a pleasure that you stayed with us.
We hope to see you again one day, you`re always welcome.
Greetings,
Sonja & Daniël

Oakdene Guest House
Jacques D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Very nice welcoming and fine place.

See star-rating.

Oakdene Guest House se terugvoer

Dear Jacques,

Thank you so much for your positive review of Oakdene Guest House, we appreciate it very much.

I trust you will always remember your trip to South Africa with fondness and we hope to see you again one day!

Kindest regards,
Corlu

Oakdene Guest House
Alan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

Gasvry, netjies, skoon en rustig.

Oakdene is 'n goed toegeruste huis met gasvrye personeel, lekker ontbyt, mooi en skoon kamers wat goed toegerus is.

Oakdene Guest House se terugvoer

Beste Alan,

Baie dankie vir hierdie positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Ek hoop dat ons julle weer eendag as ons gaste hier kan ontvang - julle kort kuiertjie was lekker!

Vriendelike groete,
Corlu

Oakdene Guest House
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marissa C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa C

Stylvol, rustig, romanties.

Ideaal geleë met veilige parkering, was hierdie plekkie 'n groot verrassing. Houtvloere en meubels, pragtige dekor en atmosfeer. Die bestuurderes was baie behulpsaam nadat ons 'n pakkie moes pos van ons huis af, die ontbyt was ook waarde vir geld. Sal weer hier oorslaap.

Rebecca C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca C

Comfortable stay. Friendly service. Good breakfast.

We were only staying for one night for a business trip. This was a good place as it was within walking distance to good restaurants for dinner. The host was helpful and friendly and there is free wifi for guests which is useful for catching up on work emails etc.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklike verblyf. Vriendelike diens. Goeie ontbyt,

Ons het net een aand oorgebly vir 'n sakereis. Hierdie was 'n goeie keuse aangesien dit stapafstand van goeie restaurante vir aandete was. Die gasheer was hulpvaardig en vriendelik en daar is gratis WiFi vir gaste wat nogal nuttig is om op te vang op werk, e-posse ens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dirk E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk E

Wonderlike gasvryheid.

Baie sentrale blyplek. Dis loopafstand na die beste restaurante in die dorp. Die eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Kamers is gerieflik en netjies.

Annarina G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarina G

Gerieflik en netjies!

Vriendelike Klein Karoo-gasvryheid. Stapafstand van die beste restaurante in Oudtshoorn.

Eva N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eva N

Pragtige ou huis in die dorp!

Dit was baie lekker om stapafstand te wees van die restaurante en die dorp. Ons het lekker gebly!

Jo-mari R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R

Ons het baie van die gastehuis gehou en lekker gekuier.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het lekker gekuier en het gamaklik daar gevoel.

Shane J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane J

Die kamers was gerieflik! Die ontbyt was heerlik!

Goeie waarde vir geld. Gerieflike kamers en uitstekende ontbyt!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 99, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ODkwMDlkLWU4OGYtNDZmYi04MjZiLTM3M2RjYTY5YmIwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 99 Baron van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.583127447013 22.204313278198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang