Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakdene Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wynand K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Home away from home with family you have never met before. Ons is bederf! Daniel het ons soos familie laat voel. Die huis is pragtig. Ons kamers was ruim en goed toegerus, ook met aircon en verwarmers om die Karoo-koue te help hanteer. Die grootste hoogtepunt was 'n ontbyt geskik vir 'n koning! Beslis 'n skat wat ons ontdek het waarheen ons weer en weer sal wil terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Will be back! Loved it and enjoyed the chats with our very gracious hosts. Most enjoyable stay with lovely hosts who did everything we asked for. We cannot recommend Oakdene Guest House enough. The coffee and breakfast were great, the room spacious and big, and the garden green and luscious. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette G
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Vriendelike ontvangs en puik diens. Uiters vriendelik en hartlik ontvang. Het gevoel asof ek by vriende kuier. Gasvrou bak die lekkerste brood om te bedien by ontbyt. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie aangenaam. So vriendelike ontvang. Wooneenheid baie netjies en skoon. Gasheer en gasvrou so vriendelik en ons het dadelik baie tuis gevoel. Sal Oakdene Guest House beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Oakdene word aanbeveel. 'n Gerieflike oornagplek, met baie gasvrye gashere. Die ontbyt word hoogs aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ingrid Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Amazing Very nice to stay. Old house is beautifully renovated and lets you feel at home. Very friendly hosts and a good breakfast. Absolutely a must to stay at when in Oudtshoorn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Beautiful guesthouse My mom and I thoroughly enjoyed our stay at Oakdene. I highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

June S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Uitstekende gasvryheid - dankie Sonja en Daniel. Oakdene is sprankelend skoon. Die tuin is pragtig en alles word goed versorg en onderhou. Die personeel is goed opgelei , behulpsaam en vriendelik. Alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
Oakdene Guest House
Dear June S, Thank you very much for this nice review. Hope to see you again one day! Kindest regards, Daniël & Sonja

Pieter L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2019

Kan Oakdene met die grootste liefde vir enige iemand aanbeveel. Baie goeie ervaring. Sal hul definitief weer in die toekoms ondersteun!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2019

Die gebou skep 'n baie goeie indruk, het voldoen aan verwagtinge, met vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou as bonus. Dié geskiedkundige blyplek bied 'n rustige en aangename atmosfeer om heerlik te ontspan. Omdat die gebou so oud is, is dringende onderhoud nodig om dit af te rond (wat die gasheer gesê het sal binnekort aandag kry). Die hangkas in kamer 2 het 'n lekkerruikmiddel nodig, en die badkamer verg beter ventilasie. Die sentrale ligging dra by dat so te sê alle besienswaardighede in die dorp binne loopafstand is. Ons het lekke gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Daniel
Oakdene Guest House
Dear Henk M, Thank you for this nice review. The maintenance is planned for this winter. We look forward to seeing you again. Ons is bly julle het lekker gebly! Kindest Regards, Daniël & Sonja

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baron van Reede-straat 99, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ODkwMDlkLWU4OGYtNDZmYi04MjZiLTM3M2RjYTY5YmIwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 99 Baron van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.583127447013 22.204313278198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang