Oakhampton Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Okehampton-weg 8, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oakhampton Bed and Breakfast is in Berea in Oos-Londen en bied gerieflike verblyf in 'n aantal en suite-gastekamers wat tussen pragtige tuine geleë is met 2 swembaddens.
Elke kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgemaakte beskuit of koekies. 'n Volle ontbyt word elke oggend in die rustige ontbytkamer bedien.
Gaste het toegang tot genoeg binneparkeerplek. Die hoofswembad is langs Hamton House en die kleiner swembad is langs die ontbytkamer. Ekstra geriewe sluit braaigeriewe, lugversorging en gratis WiFi in.
Oakhampton is sentraal geleë en net 'n kort ent se ry vanaf Selborne, Hudson, Clarendon en Stirling, die strande, winkels en restaurante. Oos-Londen se lughawe is 12, 8 km ver.
Die eienaars en bestuurders van Oakhampton Bed and Breakfast is die Olimpiese branderplankafrigter, Greg Emslie en sy vrou, Chantel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Okehampton-weg 8, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Oakhampton Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Berea Vincent Heights Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Okehampton-weg 8, Berea, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang