Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakhurst Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jake & Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Oakhurst Farm Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annatjie F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie F

Most amazing place.

We had the most amazing time until we unfortunately had to leave before our last night, as my husband's brother passed away. We will be back.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Veronique B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B

A great discovery.

A very pleasant place. Everything you need is there. Activities as well as amenities. A great farm with fresh products and a lovely shop. Very sympathetic and efficient owners/managers. Very well located. We had an amazing stay there.

Johann S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Lekker plaaslewe vakansie.

Baie lekker vakansie bestemming vir gesin met kinders.

Bongiwe N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongiwe N

It was worth it. Very refreshing experience.

We enjoyed our stay. Lots of activities for the kids on the farm. We loved the hot tub in our cottage.

Jetske F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F

Stil, pragtig, gerieflik, knus en regtig spesiaal.

Dit was so lekker daar! Die wegbreek wat ons nodig gehad het.

Marianka M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka M

Lovely weekend away.

It was lovely staying at Oakhurst Farm Cottages. The staff are friendly and helpful. There are plenty of activities to enjoy on the farm, and the farm shop has all the necessities needed for a comfortable stay. We had a wonderful time.

Aldo K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldo K

Awesome. Already planning our next visit!

Awesome place to visit, so nice and tranquil. Would highly recommend to anyone. Bring a pair of tekkies and tackle the trails, it's worth it for the scenery.

Tracy V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy V

Great stay. Oakhurst Farm Cottages can be noisy as they are right next to each other.

Stay was great. Beautiful place.

Jan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Lieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons het die verblyf by Oakhurst baie geniet!

Glen F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glen F

Quiet peaceful.

Shop on the farm has enough for you to get by.

Mari D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Absoluut pragtig en baie gemaklik.

Dis 'n pragtige omgewing en die huis is goed ingerig. Ons was baie jammer dat ons nie langer kon bly nie en wil beslis terug gaan om die area beter te verken. Dis 'n baie beskostigbare en goed ingerigte plek vir 'n paar vriende om n naweek weg te geniet.

Ingrid W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Totale ontspanning.

Heerlik stil, jy kan pragtige berg bedags en saans die melkweg sien en plaaslewe geniet. Alles was netjies en personeel supervriendelik. Hulle leerlingmasseuse het ons bederf met heerlike massering teen baie goeie prys.

Marisa L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L

'n Pragtige, rustige omgewing.

Die lekkerste plaaskuier weg van die gejaag. Ongelooflike mooi natuurskoon en gerieflike verblyf.

Rikus B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus B

Perfek.

Waarde vir geld en baie ekstras wat saam kom en gedoen kan word op die plaas.

Adri O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O

Uitstekende verblyf

'n Pragtige huis in die natuur. Die kothuis is smaakvol ingerig met alles wat jy nodig het. Dit het 'n heerlik swembad en ook 'n warmbad buite. Die huis het 'n baie lekker kuierstoep met 'n hangmat. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ons sal beslis weer kom kuier.

Werner B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Fantastiese ligging en veiligheid, baie om te doen.

Baie aktiwiteite veral vir gesinne met kinders.

Riaan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L

Net oornag.

Sien sterre.

Rina V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Heerlike, rustige vakansie.

Dit is die perfekte plek vir die hele huisgesin om te ontspan en te rus.

Rehani L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehani L

Fantasties!

Sal volgende keer langer vertoef.

Oakhurst Farm Cottages se terugvoer

That's lovely to hear. Thank you so much for a great review.

Oakhurst Farm Cottages
Maryna D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D

Romantiese wegbreek.

Ons het tuisgegaan in The Forge by Oakhurst Farm Cottages en dit was regtig spesiaal. Eie swembadjie, buitestort en binnestorte met 'n "view". Sal graag weer wil gaan en ook die kinders hierdie spesiale plek wys.

Tersja S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersja S

Lieflik!

Dit was heerlik. Veral die portable Jacuzzi wat ons kon huur. Omgewing pragtig. Vriendelike gashuur wat ons ontvang het. Die huisie is pragtig en sal definitief weer gaan.

Lolla R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lolla R

Pragtige natuurskoon en akkommodasie.

Oakhurst Farm Cottage baie gerieflik en mooi dekor. Stoep 'n heerlike kuierplek. Kinders het die fiets paadjies met ramps baie geniet, asook die visvang en kano op dam. Stap gerus deur die woud tot by die waterval. Dit is baie mooi.

Oakhurst Farm Cottages se terugvoer

Hi there,
Thank you for that review, the portable hot tub is such a hit and so much fun.
Happy that you enjoyed Oakhurst and all it has to offer.
Regards,
Claire

Oakhurst Farm Cottages
Carolien A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carolien A

Pragtige plaas.

Pragtige plaas. Baie vriendelike ontvangs. Die prys wat ons per nag betaal het vir Izaks Eden huisie, egter heeltemal oorprys. Heelparty dingetjies kort aandag.

Oakhurst Farm Cottages se terugvoer

Hi,

Baie dankie vir die terug veering ons waardeer dit baie.

Is dit moontlik dat jul vir ons kan uitwys wat nog aandag kort, sal baie graag wil verbeter daarop.

Groete

Wilna
Manager

Oakhurst Farm Cottages
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakhurst Plaas, Hoekwil, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA156656e2a6cd400da43a30c076ecbffd532ffa15953143d6692ff813d8b765d23eadad498e99e47c60db51af5ec95c0f5f2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 Oakhurst Farm Hoekwil 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.955045546397 22.656726837158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang