Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakhurst Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Christel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Aangenaam sal weer kies vir oornag bestemming. Aangename verblyfervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons probeer ons bes om dit vir elke gas 'n goeie ervaring te maak by ons. Groete

Yolanda Meissenheimer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustig, pragtige plek en lieflike mense. Die huisie is skoon en ruim. Ons het heerlik gebly. Dis in die dorp geleë, stapafstand van winkels. Die mense is vriendelik. Ons het heerlik gebly. Ek sal op geen ander plek bly as ek in Riversdal kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so opgewonde om te hoor dat julle tevrede is met ons gastehuis. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete Taryn

Yolande V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Presies wat ons nodig gehad het en die elektriese kombers was heerlik op so 'n koue aand! Skoon en netjies! Kon nie vir beter vra. Was net een aand se verblyf, wens ons kon langer bly. Was veral ingenome met die parkering agter 'n geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle weer te sien.

Willem V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Gaan uit hulle pad om besoekers te akkommodeer. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Ons span is opgewonde om te hoor dat jy ons moeite waardeer om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ons hoop om jou binnekort weer te sien vir nog 'n aangename ervaring!

Keith T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Will definitely stay there again in the future. Very pleasant, quiet and well-maintained grounds and buildings. The undercover braai on the porch is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for the lovely review. Looking forward to seeing you again. Be safe.

Tertia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Everything we need. Great place to stay. Super comfortable. Room was lively and spacious. Was everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for taking the time to review our guesthouse! We are so happy to hear that you enjoyed your stay.

Chantel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Great accommodation! We enjoyed our stay at this accommodation. It provided lovely peace and quiet, exactly what we needed. Definitely returning when in the province again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Thank you for your lovely review! We hope to see you again soon.

Irma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Bevredigend. In die kamer is 'n haardroër, maar nie 'n ronde 2-punt adapter daarvoor nie. Moes met nat hare funksie toe gaan. Daar was ook geen persoon beskikbaar om dit te meld of toe ons vertrek nie. In die vervolg maak ook seker of kliënte bo of onder wil slaap. Ons was nie bewus dat ons bo is nie, en ek het nou net knie vervanging gehad. Dit was moeilik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Aronda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens. Veilig, netjies, lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Taryn Schonken

Yolanda Meissenheimer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ek sal nooit op 'n ander plekkie bly as by Oakhurst nie. Dis skoon, ruim, lieflike mense en sommer net 'n lekker plek. En dan is Riversdal 'n lieflike dorpie daarby!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Oakhurst Gastehuis
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle julle tydjie by ons geniet het. Groete - Taryn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMzg3MDViLTk4Y2EtNGJlNy1iNTA4LTc5OGQxZGUyMzZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 6 Moodie street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.092510952332 21.255205571651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang