Oakhurst Gastehuis
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ervaar tradisionele plattelandse gasvryheid op sy beste!
Bederf jouself met ons goed-ingerigte kamers op die eerste vloer van die elegante meenthuis, of bly in een van ons ruim selfsorg-tuinwoonstelle waar die aandag wat ons aan detail gee vir jou 'n rustige tydjie sal verseker. Hier kan jy die pragtige uitsigte op die berge geniet.
Die stil ontspanne atmosfeer van die herehuis is ideaal vir die sakereisiger. Die standaardkamers in die gastehuis maak van sonkrag gebruik en dus sal gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Daar is 'n veilige speelarea/klimraam in ons tuin en 'n omheinde swembad wat van Oakhurst die ideale gesinswegbreek maak.
Elkeen van ons ruim kamers het lugversorging, 'n bad of stort, TV met M-Net en sekere DStv-kanale, 'n tee-skinkbord, yskas en 'n elektroniese kluis.
Ander geriewe sluit 'n swembad, dameskroeg, binne- en buite-braaigeriewe, kinderspeelplek, veilige, privaat parkeerplek op die perseel en krediet/debietkaartfasiliteite in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Oakhurst Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moodie-straat 6, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang