Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakhurst Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 97 resensies vir Oakhurst Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Riaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Vriendelik, gasvry, veilig en skoon.

Die plekkie was great! Die burger op die spyskaart was 'n treffer.

Karel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M

Wonderlik!

Onverbeterlike diens gekry. Dankie aan almal by Oakhurst Hotel. Sal julle altyd aanbeveel.

Ronaldie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronaldie P

Goeie ligging en vriendelike diens.

Oakhurst Hotel is goed geleë naby 'n verskeidenheid restaurante. Hulle bied ook 'n heerlike ontbyt en die diens is puik.

Petro B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B

Baie gasvry en goeie en vriendelike diens.

Dit was dankie.

Reinier D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier D

Rustig, goed vir die siel.

Ons het dit baie geniet!

Kerishnie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerishnie M

It was peaceful.

It was what I expected and more.

Eben S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eben S

Nie te sleg nie maar vir die prys per aand sal ek eerder iets anders soek.

Kamers was netjies en skoon maar hierdie is definitief nie meer as 3-ster akkommodasie nie. Kamers is maar klein en beknop en het geen bad nie. Vir oorslaap eenaand sal ek dalk aanbeveel maar nie vir lang vakansies nie.

Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monique V

Never book this place.

My clients were booked for 6 nights and after 1 night checked out. It was New Year's and it was terrible.

Corlia L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Netjiese, skoon kamers.

Goeie waarde vir geld. Sentraal geleë. Vriendelike, professionele personeel.

Nuraan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuraan P

Value for money, just need some upgrades here and there. But definitley not a 4 star.

Value for money - Yes. Staff - 50% is friendly and the other 50% are only friendly to certain people. Facilities - Pool does not look like the pictures. Creepy crawly was in the pool all the time and when we took it out as the pool was too small for the 3 kids and the creepy crawly, the manager sent a message to say that we should not remove it as if it breaks we are going to pay, so why did they not remove it themselves as it was hot and lots of guests wanted to make use of the pool or put a sign to say when the pool will be cleaned. That was a total put-off. Room 205 which has a bath had to bath in cold water as there was loadshedding. When we arrived we saw that the rooms did not have a fridge, on the welcome note it said that we can request one if needed, when we asked reception they said we had to book it. Then we called for it and the agent was highly irritated with us calling them. Loadshedding lights were only provided to certain clients on arrival and we had to ask for ours at 10 pm the evening when the lights went off. Room 110's lights did not work and were told to use the bedlamps. The room has a strange smell of mould and when I mentioned it, they said it's the roof? Like, if you are a 4-star hotel, there must be something you can do so that your guests don't get irritated by this smell, as it's bad. I must say the aircon in the rooms is excellent. Bedding is nice and white and nice clean white towels are provided every day.

Petrie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrie S

Telleurstellend.

Kamer venster kon nie toe nie. Geen handdoeke in die kamer.

Tilana G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tilana G

No assistance with luggage upon arrival and departure.

No place to put cosmetic bags in the bathroom. Female guests usually have makeup bags, etc. and why cannot there be a small table in the bathroom for such items? Cleanliness of bathroom not tops.

Philip A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Philip A

Ek dink hierdie plek is net goed vir 'n stop over.

Ons het bespreek vir 6 dae. In hierdie tyd het ons opgemerk die plek is vol stof. Ek het my naam op die blinds geskryf en dit was steeds daar toe ons uitboek. Ek kon nie ons tasse bo-op die kaste sit nie. Stof. Die bed lampe, stof.

Veronique J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Veronique J

Die dorp en omligginde dorpe fantasies. Ons verblyf nie 4-ster werd nie.

Die kinders se slaapplek was by trappe op met geen deurtjie wat kinders sou keer om self alleen af te loop of klim nie, ons het toe nie gebruik gemaak van boonste kamer agv veiligheid. Die swembad was nie bruikbaar nie die water was cloudy. Kamers soos op foto's maar daar is baie stof en 'n muwwe reuk in hotel. Het al in 3-ster gebly wat baie beter toegerus en skoon is. Ons verblyf was die enigste downside van ons vakansie. 'n Deep clean van Hotel, tuin netjies maak en swembad behandel sal die hotel 'n hupstoot gee. Tralliewerk rondom hotel sal dit ook veiliger maak vir motor. Deur die loop van die nagte was daar baie straatlopers wat deur motors beweeg het.

Waldemar L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Waldemar L

My eerste kuier in George, die hotel was nie op standaard nie.

Eerste aand was daar geen voermat vir die stort nie, 'n koffiemasjien maar geen pods nie, en dit was net oppervlakkig skoongemaak. Die vlekvrye staal asblik in die badkamer was vuil en die vloere was liggies gemop. Dit was lanklaas ordentlik gewas. Ek was in kamer 101 en soggens was daar mense buite die venster wat aanhoudend hard gesels. Die hotel is in die algemeen moeg en verdien nie 4 sterre nie.

Ricardo S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ricardo S

The hotel is not all we expected it to be a 4 star accommodation.

Hotel room doors lock with a key, and a set of keys left in the room, apparently for the cleaning team to be able to enter, but they are left in the room. Our room was not cleaned on the one day at all while we were out all day because the cleaning staff could not get into the room. Reception said that I should have left the door open for them during the day, but what about our personal belongings left in the room, or should we carry that with us every day? The WiFi was weak in our room and I had to use my own personal hotspot to get work done in the evenings when we returned to the hotel for the night. I simply can not understand the key, and cleaning situation within the hotel and completely not natural to leave the room open/unlocked while we are not there.

Lizette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lizette V

Uiters swak, as ek julle rating hier bo minder as een ster kon gee, sou ek.

Uiters swak, sal die plek miskien een ster gee, vuil, niks werk ordentlik nie, deure sluit nie, drade steek by muur plugs uit, matte vuil, water drup uit plafon, geyser raas en werk nie, nie ordentlike security nie, personeel ê op sitkamerbanke en slaap. Ons was uiters teleurgesteld met die plek.

Athenkosi K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athenkosi K

It was nice, it's a place of peace.

When I come to George I will book again.

Elsa M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M

Aangename verblyf!

Oakhurst is ideaal geleë in die middedorp. Outydse sjarme. Het lekker gekuier.

Gavin N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin N

Pleasant, homely feel.

It was a quick overnight stay. Staff very efficient. Very friendly. All round great hospitality.

Marika K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika K

Dankie, die verblyf was baie rustig en het aan al die vereistes voldoen.

Verblyf was goed geleë, baie rustig, skoon geriewe, vriendelike personeel.

Andries V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Netjies, skoon en goed geleë.

Het ons verblyf baie geniet. Goeie aandete ook gehad.

Anele D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D

Perfek vir sakereisigers.

Die kos is natuurlik baie smaaklik en lekker! Porsies is baie groot ook nog, definitief waarde vir geld.

Deon D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Had a nice stay there with friendly staff and always willing to assist.

Booking in to booking out went flawless. Its a pity the pool was not open as it was very hot, and also the bar prises are excessive high.

Herman V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Skoon en netjies.

'n Paar ekstra DSTV-kanale sou welkom gewees het.

Jasmine B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasmine B

Ek moes vir 4 mense betaal alhoewel ons net 3 was.

Overall was dit goed.

Carla G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carla G

Restful.

We were in town for a wedding, lots of shops around and centrally located.

Teresa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa M

Oakhurst Hotel is 'n baie oulike hotel sentraal geleë.

Oakhurst Hotel is 'n baie oulike hotel, net jammer daar word nie vooraf gereël vir aandete nie, as gevolg van loadshedding. Ek voel net dat daar 'n plan gemaak moet word. Ons so uitgesien na hotel-verblyf.

Ces B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ces B

Netjiese familiekamers en bekostigbaar.

Behulpsame info van personeel, nie net met kamers nie maar ook met die omgewing en eetplekke.

Marjo D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marjo D

Die diens was uitstekend.

Kamer was baie netjies. Niks tekort nie.

Liesel H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Liesel H

Uitstekende diens.

Die diens was uitstekend gewees. Vriendelike gesigte orals. Hulle kan dalk net bystand krag kry gedurende loadshedding.

Anzette J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anzette J

Friendly staff, great stay.

Friendly staff that provided a very welcoming environment.

Nico S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Net oorgeslaap, vriendelike diens.

Goeie ligging.

Ruan E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan E

Mooi en romantiese hotel van buite. Binnekant verloor bietjie sy sjarme.

Sien sterre.

Julena E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Julena E

Redelik, maar plek vir verbetering.

Hul moet die swembad skoonmaak. Die rietdak moet vervang word, daar kleef 'n reuk in kamers vas.

Brenda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Brenda B

Convenient location.

The room was pleasant but the dinner was terrible. Very limited choice of drinks. No service at the table. Cannot believe they're classed as 4 star! It appears they run on minimal staff.

Simone H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Simone H

Baie rustig en skoon, met vriendelike personeel.

Ons is vriendelik verwelkom. Die kamer was skoon en netjies en was daagliks skoongemaak. Die bed was gemaklik en ons het heerlik geslaap. Wi-Fi was uitstekend.

Nadine V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine V

Disappointing and inaccurate.

I am not the type of person to leave negative reviews and usually if I've had a bad experience I don't leave a review at all. With that being said, I feel it is only fair to be truthful about my experience as a guest and help out future guests. I would also like to highlight the fact the the staff were very helpful and friendly, this review is in no way a reflection on the service that they provided. The pictures shown on the site is very deceiving and might I even say, outdated. We paid extra for a luxury room, because it leads directly out onto the pool deck. Upon our arrival we were told that the swimming pool is out of order aka. drained empty. There was no mini fridge (although apparently if they had an extra one to spare you could request it), but the standard room across from our room had one, what exactly were we paying extra money for? The bathroom was in a appalling state, with black mould growing in and around the shower. There were spiderwebs across both windowsills in our room. The door leading out to the pool was cracked and split down the middle at the bottom. Our bedding had dirty spots all over the cover. And the AC unit for the room above ours was situated right outside of our bedroom window. When switched on by the guests in that room it made such a noise that we found it difficult to sleep. My partner is fairly easy to please and a typical male. He doesn't mind the setting as long as everything is tidy and well kept but after out first night he refused to stay there for another night. I have to honestly say that I read the reviews about the Oakhurst Hotel from previous guest and it is blatantly obvious that the experience we had is worlds apart from theirs.

Tania S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tania S

Teleurstellend.

Het meer verwag. Ontvangs se diens swak. Nie welkom gevoel nie.

Carole S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Carole S

The staff were very attentive and helpful.

The room felt a bit dingy and dark. Not all the lights were working. The bathroom had no door and just emptied hinges showing that the door was broken. There were marks on the bathroom walls. The hotel lacked the care and consideration but the staff did their best to keep it friendly and were always polite and helpful. Some things the manager/owner needed to see to were very much lacking.

Dries N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dries N

Hulle kan beslis baie verbeter.

My lugversorging het nie gewerk nie en daar is geen aandag aan gegee, ek het al drie aande sleg geslaap as gevolg van n baie bedompige en warm kamer. Keuse vir aandetes was ook baie beperk en die voorbereiding was ook nie op standaard. COVID-19 regulasies word ook nie altyd gevolg en van die gaste het nie maskers gedra nie.

Cilmie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cilmie G

I travel quite a bit and the 4-star rating that the Hotel has, does not live up to it.

There is a lot of physical things that need repair, i. e. handles on the doors, the headboard of the bed, hooks on the walls, holes in the walls and doors, handle on the dresser - there is only a screw, which can be very dangerous. Unfortunately, the friendliness of the staff does not make up for the disappointment of the facilities.

Koeshie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Koeshie W

Die kamers was vuil en dit ruik muf.

Geen generators gedurende beurtkrag. Die personnel kon ons nie versekering gee dat ons voertuig veilig sal wees nie. Daar is ook nie genoeg parkering. Oop parkering.

Johnny B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny B

Baie lekker gewees.

Enigste probleme was die WiFi. Het nie in ons kamer gewerk nie. TV-kanale is beslis nie in lyn nie met 'n vier-ster-hotel nie. Verder was alles goed en baie gemaklik.

Natasja L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasja L

Ontvangspersoneel was vriendelik. Kamer en badkamer baie skoon. Na-ure parkering veilig.

Area van hotel naby "middedorp", maar veilige parkering. Hotel het swembad en gemeenskaplike sitkamer. Slaapkamer het lugversorger en tee/koffie met skinkbord. Bed en kussings slaap baie lekker! Stort is ruim met genoeg warm water.

Se D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Se D

Sien onder.

Die slaapplek in die loft is gevaarlik vir kinders onder 12. Die televisie en kanale was teleurstellend. Ons venster kon nie oop maak nie die een tou was gebreek.

Karin S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S

Was nie te sleg nie.

Sjoe waar bein ek. Die Wifi het nie gewerk nie, die ontbyt is baie duur vir dit wat jy kry. Die hotel kamers kort 'n bietjie'n revamp en dieklerk het niks oor die omgewing geweet nie. Daar was net twee disse om van te kies vir aandete.

Heline C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Heline C

Die hotel is verwaarloos maar aanvaarbaar.

Die netheid binne en veral buite kan opgeknap word en die sekuriteit kan toegepas word.

Brian A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Brian A

Disappointing.

This hotel is nowhere near a 4-star hotel. It advertises a restaurant but it is not operational for an evening meal. The hotel has made no provision for load shedding. The bathroom becomes a dark hole. For breakfast - the coffee machine does of course not work - no toast available. Check out not possible as everything not working so cash only. The couch in lounge front legs are broken, supported by two firewood logs.

Ziska B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziska B

George Old Car Skou.

Ons het vir die naweek by Oakhurst Hotel ingeboek omdat dit naby die motorskouterrein was. Pragtige hotel met baie vriendelike personeel. Hulle het ons tuis laat voel en die ontbyt was skitterend. Lekker buite langs die swembad gekuier in die aande omdat die weer ons toegelaat het. Die kamer was basies maar niks het ontbreek nie. Skoon en netjies. Ons sal vir seker weer hier oornag. Die ander voordeel van die hotel is sy ligging. Jy is stapafstand van heerlike restaurante as jy nie by die hotel sou wou eet nie. Die verkeer (as daar was) het glad nie gepla nie. Ons het heerlik geëet en geslaap. Lieflike plek met lieflike mense.

Sanet N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N

Baie lekker.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ontbyt en etes was heerlik. Staf is baie hulpvaardig en vriendelik.

Lizann C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizann C

Baie gerieflik en skoon!

Ons het ons kuier baie geniet!

Gary D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

Very pleasant.

Convenient. Well positioned.

Lins V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lins V

Gerieflik, skoon en netjies.

Heerlik gebly, baie goeie waarde vir geld. Personeel baie vriendelik, sal beslis die hotel aanbeveel, en sal in die toekoms vir seker weer van hulle gebruik maak.

Anna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Gerieflik.

Personeel was vriendelik en gasvry.

Mark P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Fantasties.

Vriendelike personeel en kraakvars kamers.

Renette B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B

Rustig en gasvry.

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Marian E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian E

Heerlik!

Heerlike, rustige en veilige verblyf.

Derek H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek H

Warm and friendly staff, clean hotel, great breakfast.

Will visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm en vriendelike personeel, skoon hotel, lekker ontbyt.

Sal weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Quintin N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin N

Baie tevrede gewees. Sal beslis weer gebruik maak van hulle!

Waarde vir geld!

Tertius C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C

Uitstekend in alle opsigte.

Die hotel is baie goed geleë en baie goed onderhou. Die personeel is gul en ongelooflik hulpvaardig en gaan uit hul.pad om gaste tuis te laat voel, 'n onskatbare aanwins vir die beeld van die hotel. Die prys is uiters mededingend en uitstekende waarde vir geld. Aandete was baie billik geprys en die kos was voortreflik met flink, vriendelike diens. Ons sal enige tyd weer hier bespreek. Doen so voort Oakhurst.

Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was lekker.

Baie netjies, skoon en aangenaam.

Julia E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia E

Bederfies op die hoogste graad.

Ons het vreeslik lekker gebly. Beddens was sag, lakens en kamer was skoon, mense was vriendelik en behulbsaam.

Tracey D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D

Lovely and cosy accommodation.

Had a lovely stay. Friendly and very professional.

Steve D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve D

Home away from home.

Baie welkom gevoel, heerlik geslaap en die kos baie geniet. Vriendelike en hulpvaardige staff.

Andries P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Pragtige hotel met vriendelike personeel wat weet hoe om kliënte te behandel en hulle welkom te laat voel.

Ons het ons verblyf hier tydens ons Desembervakansie baie geniet. Die hotel is sentraal geleë en dit was maklik om alles te bereik wat ons wou. Die hotel bied heerlike etes en ons bevel graag die oxtail aan. All die personeel was vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Ons kamer het op swembad uitgeloop en dit was heerlik om so naby te wees sodat ons saans kon afkoel na 'n warm dag.

Marion S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marion S

Family friendly, very clean, friendly staff.

Great hotel, really enjoyed our stay.

Estelle O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle O

Rustige nagrus en 'n heerlike kuier.

Baie rustig en skoon.

Shimone A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shimone A

It was awesome.

Our stay was enjoyable and delightful. We had an awesome breakfast daily. The hotel was very clean at all times.

Rory H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory H

Fantastic comfortable old school hotel.

I was very happy with the room and accommodation as well as the service at the bar and lounge, everything was clean and well maintained.

Gerrit S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Baie gerieflik en met huislike atmosfeer.

Sal beslis weer besoek. Gerieflike kamers en goed geleë.

Raymond S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

The country atmosphere and friendly, effective, professional service was excellent.

Oakhurst succeeds in providing the much needed quiet environment from Cape Town's busy daily life. Warm reception and scrumptious meals added to the quality of service which we received. King-size beds were to die for. The cleanliness in the rooms was outstanding. The layout around the pool is beautiful. A place we definitely will return to. A pity the noisy street disturbed the tranquillity of the environment, especially at night. Saucers for the mugs in the rooms might be a good idea. This will also protect the surface of the furniture.

Drinsia D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drinsia D

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Aangename verblyf, heerlike ontbyt en baie vriendelike personeel.

Nadine V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V

We had a lovely stay.

We had a lovely stay at Oakhurst Hotel. The staff were very friendly, especially Sophia which assisted us with a lovely supper on the Friday night when the hotel had a crisis. Rooms were spotless and the beds were so comfy. We definitely would stay there again.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Great stay.

Baie lekker gebly! Sal graag weer besoek.

Tameryn B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tameryn B

This is not a hotel.

I was not impressed in the least. The lady at the front desk in the afternoon was super rude and no fridge in my room in hot George or no notification if there is WiFi or anything. They were more interested if I wanted supper, so I was not happy, I will not return.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is nie 'n hotel nie.

Ek was in die minste nie beïndruk nie. Die dame by die ontvangs in die middag was super onbeskof en geen yskas in my kamer in 'n warm George nie, en geen kennisgewing of daar WiFi of iets is nie. Hulle was meer geïnteresseerd in of ek aandete wou hê, so ek was nie gelukkig nie, ek sal nie terugkeer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Braham C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Braham C

Netjies.

Vriendelike en behulpsame personeel. Kamers baie mooi skoon. Voertuig staan egter buite wat ek nie baie van hou.

Oakhurst Hotel se terugvoer

Good day Sir,

Thank you for taking your time to give us positive feedback, we really appreciate it and we will be glad to accommodate you once again on your next visit to George.

Have a great day.

Kind regards,

Oakhurst Hotel
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Llewellyn V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Llewellyn V

Nie 'n 4 ster werd nie!

Aandete pateties. Koud afgelewer, keuse beperk, lae gehalte, 2 items op die spyskaart nie beskikbaar nie. Kamers eenvoudig, nie voorberei vir 4 mense nie, klam mufreuk in gang, plek nie mooi skoongemaak nie. Ou matte. Personeel skaars. Weet nie hie die plek 4 sterre gekry het nie!

Hennie H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Uitstekend.

Diens is baie vriendelik, personeel ook, kamers is netjies en skoon, beddens slaap baie lekker en sal beslis weer daar gaan kuier. Lekker groot stort, alles wat 'n mens nodig het.

Oakhurst Hotel se terugvoer

Thank you so much for this review. We really appreciate it and we will continue to strive for better results and comfort for our guests, hope to see you soon again.

Kind regards,
Tracy

Oakhurst Hotel
Pierre W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre W

Baie lekker gebly.

Baie lekker sentraal gebly.

Derrick H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick H

Was goed en aangenaam.

Die verblyf was goed, netjies, skoon en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en aangenaam.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Dit was baie aangenaam en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Alles was netjies en beide my vrou en ek was baie tevrede en het die tyd daar geniet. Die hotel is sentraal geleë en naby alles en dit was maklik om daarvan na ander plekke te ry. Selfs die ontbyt en ander etes is heerlik en heeltemal genoeg en van uitstekende gehalte.

Griselda D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Griselda D

Netjies en rustig, ontbyt heerlik.

Baie lekker gebly, was baie tevrede met alles. Slegs die stort het nie goeie drukking gehad nie, maar verder geen probleem.

Nicky H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky H

Baie netjies en sentraal geleë.

Baie lekker gebly, heerlike ontbyt. Kamers skoon en modern, lekker groot badkamer. Vriendelike diens. Net die loft kamer vir die tieners sou ek aanbeveel op beter matrasse, dit was bietjie dun.

Natasja M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasja M

Gemaklik.

Die kamers is klein... het meer verwag vir die prys wat betaal is. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Anja K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anja K

Dit was baie aangenaam en die personeel baie behulpsaam. Die persoon by ontvangs was nie goed opgelei nie, maar dit sal seker verbeter, want dit is onder nuwe bestuur.

Ons het lekker gekuier (drie nagte). My dogter en ek moes 'n ekstra duvet vra aangesien hulle nie 2 enkelbeddens voorsien het nie. Daar was geen WiFi-ontvangs in kamer 103 en 104 nie. Ons het op twee moontlikhede probeer inskakel, maar elke keer die sein verloor. Ons het met die baie gawe bestuurderes daaroor gepraat. My dogter moes 'n voorlegging voorberei en ons moes dit maar in die sitkamer doen. Die stort was baie vuil en het beslis 'n goeie jik behandeling nodig gehad. Die stoel in die kamer was lendelam. Ek sal weer teruggaan na die hotel aangesien ek seker is dat die plek, onder bestuur van Me Ackermann, beslis sal verbeter. Tien uit tien vir die personeel in eetkamer!

Oakhurst Hotel se terugvoer

Good day Anja,

Thank you for your feedback, we do appreciate it.

Kind regards,
Monique Coetzee
Oakhurst hotel

Oakhurst Hotel
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ivana V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivana V

Heerlik en aangenaam.

Die hotel is baie netjies, personeel vriendelik en hul kos is van uitstaande gehalte - baie lekker en teen billike pryse. Net jammer hulle is nie naweke in die aand oop vir etes nie, maar wel vir ontbyt en middagete. Andersins was alles net reg.

Estelanie G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Estelanie G

Lekker verblyf.

Baie lekker gebly — sou net graag veiliger parkering wou hê.

Andre L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L

Verblyf was baie lekker.

Gasvryheid baie goed. Kamer mooi skoon en gerieflik. Ontbyt baie lekker.

Ernie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie V

Heerlik rustig.

Die hotel het 'n baie aangename atmosfeer. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal weer van Oakhurst gebruik maak wanneer ek George weer besoek.

Rina A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina A

Lekker!

Het 'n bad gesoek, verder skoon en mooi.

Lisa Z - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lisa Z

Rustig en sentraal.

Lekker uitrus plek. Oulike staf en baie skoon. Naby al die eetplekke. Oor die algemeen 'n aangename ervaring.

Oakhurst Hotel se terugvoer

Liewe Lisa

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons is so bly dat julle dit geniet het hier by ons.

Ons hoop om julle gou weer te verwelkom hier by ons.

Vriendelike groete

Oakhurst Bestuur

Oakhurst Hotel
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meade-straat 119, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYWMxNmIzLTBjMDMtNDdiZS05MGMxLTU1ZTYyYThkOWZhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 97 5 1 4 119 Meade Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.958431 22.460927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang