Oaklands Inn and Conference Centre
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Annika S - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik en hoë gehalte.
Lees meerOaklands Inn and Conference Centre se terugvoer
More Annika
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Dankie ook vir die inligting oor die kontaknommers, ons het dit nou in die lêer gesit wat op die bed kom.
Ons het jou vriendelikheid elke oggend baie geniet.
Hoop om jou weer te sien.
Lekker dag
Thea
Suzette V - Mei 2024
Algehele gradering
Het dit geniet.
Oaklands Inn and Conference Centre se terugvoer
Hi Suzette
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Ons sal bitter graag al ons verskillende kamers vir jou wil wys.
Ons kan nie wag om jou weer as ‘n gas by Oaklands Inn te hê nie.
Lekker dag
Thea
Abram K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker man.
Henriette V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige skoon kamer en lieflike tuin.
Hannelie V - Aug 2023
Algehele gradering
Ontvangs was bo my verwagting gewees. Lekkerste ontbyt. Sal definitief weer bespreek.
Leon V - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Karin S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en vriendelike personeel!
Altus N - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Karin J - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit het my verwagtinge oortref.
Oaklands Inn and Conference Centre se terugvoer
Dit was so lekker om jou en jou dogter te ontmoed. Dit was so lekker om elke oggend julle vriendelike gesiggies te sien.
Louwallen V - Jan 2023
Algehele gradering
A quiet getaway.
Oaklands Inn and Conference Centre se terugvoer
Good day
Thank you for bringing that to our attention . We have installed emergency bulbs and i wonder if it is not maybe the problem.
I will send my maintenance poeple tomorrow to check .
Thank you so much for letting us know.
Thanks
Thea
Leon V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Izelle J - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik vir 'n besigheidsreisiger.
Lees meerOaklands Inn and Conference Centre se terugvoer
Goeiedag, so baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. Ons is baie jammer oor die veiligheid. Ons is besig om al ons kamers oor te skakel na sleutels toe, want ongelukkig het beurtkrag ons bietjie onkant gevang waar die battery van die digitale stelsel nie lank hou nie.
Ons is regtig jammer oor die ongerief. Hopelik volgende keer is alles weer terug na sleutels toe. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit regtig baie. Baie dankie.
Thea
Nico P - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties lekker.
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-laan 236a, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng