Oaklands Inn and Conference Centre
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-laan 236a, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oaklands Inn and Conference Centre is in Ferndale, 'n buurt in Randburg geleë.
Hierdie B&B bied verblyf in 20 dubbelkamers en 9 selfsorg-eenhede.
Al die kamers het hul eie badkamer, TV met DStv-kanale, mikrogolfoond, gratis WiFi en 15 van die kamers het hul eie stoep. Elke kamer het lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, elektriese komberse en 'n yskas.
Die instansie het ook 4 konferensiekamers. Daar is 'n braai-area vir gaste wat dit vooraf bespreek. 'n Pendeldiens na en van die lughawe en in die omliggende gebied is ook beskikbaar. 'n Heerlike ontbyt word in die eetarea bedien. Daar is veilige parkeerplek vir 75 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Oak-laan 236a, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng
- Gaste dink Oaklands Inn and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oak-laan 236a, Ferndale, Randburg, 2149, Gauteng