Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaklands on the Knoll

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Samantha P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2021

Great stay The unit was perfectly clean and tidy. Well-equipped. Oakland's on the Knoll does apparently mention on their own website that they don't have WiFi but I didn't think to specifically check if it was included. It isn't specifically listed as absent but it also does not appear under list of features so I missed this and while I can't reduce their rating because of this, however absence of WiFi in this day and age with 2 teenagers is tantamount to a slow and painful death for them. Luckily our stay was jam-packed with other fun activities but do take note to load up on the mobile data!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Felicity F
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2019

Ons het verskriklik lekker gekuier by Oaklands on the Knoll. Sal weer teruggaan. Liske het ons so welkom laat voel van dag een af. Sy het elke oggend by al die eenhede omgegaan om te vra of alles reg is en of daar iets is wat ons benodig. Liske - jy is fantasties! Baie dankie vir ons heerlike tydjie by julle! Julle eenhede is netjies en skoon. Ons het dit geweldig geniet. Alhoewel ons verblyf by Oaklands on the Knoll fantasties was, sal ek graag net die volgende wil uitwys: 2 ekstra waaiers in die eenheid sal welkom wees. Miskien seile op die stoep (vol son heeldag in Eenheid 11).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent M
1 nag
4.0
Sep 2019

Die warm water, altans die gebrek daaraan, is onaanvaarbaar. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Reiner En Maria K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Baie rustige, skoon en netjiese plek. 'n Oase van netheid en rustigheid. Baie dankie aan Cherine Swanepoel vir die vriendelike diens wat ons ontvang het, ook baie dankie vir die dame wat ons by Oaklands ontvang het en wie ons verduidelik hoe alles werk. Ons vriende uit Duitsland was baie beïndruk en het ons kort verblyf daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Baie lekker. Puik waarde vir geld, naby alles en by die see en baie ander besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Oaklands on the Knoll
Geagte Willem, Wat 'n wonderlike kompliment. Hoop ons sien julle gou weer by Oaklands on the Knoll. Vriendelike groete, Bestuur

Pierre L
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2018

Baie aangenaam en ontspanne. Inligtingting verskaf was akkuraat. Bespreking maklik. Personeel vriendelik. Sal dit aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dream
Oaklands on the Knoll
Geagte Pierre, Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien uit daarna om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Oaklands on the Knoll

Louis P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2018

Goeie waarde vir geld, maar skiet effe kort hier en daar. Mooi infrastruktuur met genoeg spasie tussen die onderskeie eenhede. Ons eenheid het bietjie instandhoudingswerk nodig gehad, maar in geheel het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dream
Oaklands on the Knoll
Geagte Louis, Baie dankie vir u posetiewe terug voer. Instandhoudingswerk is besig om plaas te vind en ons dank u dat u ons aandag daarop gevestig het. Hoop ons sien julle gou weer by die oord. Vriendelike groete, Oaklands on the Knoll.

Elaine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Rustig en naby alles. Ons het baie lekker by Oaklands on the Knoll gebly, vriendelik ontvang, baie netjies en skoon. Naby alles geleë. Sal weer terug keer soontoe om vakansie te hou. Kan dalk 'n waaier in die eenheid sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dream
Oaklands on the Knoll
Geagte Elaine, Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer u positiewe gesindheid en sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Oaklands on the Knoll.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 368

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjYzliZTA3LTFjZGQtNDg3MC1hM2FmLTQ0MzgzMWRiYmUyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Erf. 4972 Lellieskloof Off Grey Street 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.028797479373 23.050089311528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang