Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaklands on the Knoll

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oakland's on the Knoll is in 'n heerlike veilige kompleks geleë, geleë tussen eikebome en aangelegde tuine, net 500 m vanaf Knysna sentraal.

Verblyf bestaan uit 7 duplekseenhede, elk met 2 slaapkamers wat tot 4 mense kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n balkon, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n badkamer op die boonste vloer met stort, bad, wasbak en toilet asook 'n gastetoilet op die onderste vlak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, oond en mikrogolfoond. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite op die patio is daar braaigeriewe beskikbaar. Gaste is welkom om van die gemeenskaplike plonspoel en klubhuis by die kompleks gebruik te maak.

Spandeer die dag deur een van die vele plaaslike besienswaardighede te ontdek of om die son en see te geniet, by Buffelsbaai of Brent-On-Sea naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 368

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oaklands on the Knoll het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 4972 Lellieskloof, Langs Greystraat, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjYzliZTA3LTFjZGQtNDg3MC1hM2FmLTQ0MzgzMWRiYmUyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Erf. 4972 Lellieskloof Off Grey Street 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.028797479373 23.050089311528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang