Oaklands Pied A Terre
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaumont-straat 10, Oaklands, Johannesburg, 2192, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oaklands Pied A Terre is 'n bekoorlike ateljee wat in 'n privaat woning geleë is, maar heeltemal apart van die hoofhuis. Die ateljee is geleë in Oaklands, Johannesburg en is naby restaurante, 'n park en 'n gimnasium, asook Melrose Arch, Rosebank en Wits Universiteit. Dit bied maklike toegang tot die snelweg, die Gautrein en die lughawe, en is ideaal vir reisende sakemanne of besoekende akademici.
Oaklands Pied A Terre het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n kas en 'n lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet, 'n wasbak en verhitte handdoekrelings. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe. Wi-Fi internettoegang is beskikbaar.
Die ateljee het 'n privaat ingang wat na 'n klein dek en 'n privaat tuinarea oopmaak. Die ateljee het sy eie alarmstelsel. Parkeerplek van die straat af word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ligging
- Beaumont-straat 10, Oaklands, Johannesburg, 2192, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beaumont-straat 10, Oaklands, Johannesburg, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang