Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakron @ Patatsfontein Stay

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was amazing! Dit was amazing! Alleen, privaat, veilig en so so rustig. Ek sal dit more weer doen! (dalk net een van die ander 2 tente, volgende keer! So dat ons alles kan in neem van die wonderlike plaas!). Dankie julle was goed vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ongelooflike natuur en rustig. Ongelooflik mooi plekkie, rustig net jy en die natuur. Beslis die moeite werd om kop skoon te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Just tranquil and peaceful. Very nice glamping tent in the mountain. For those seeking rest, privacy and comfort, I highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

N fantastiese wegbreek van die alledaagse lewe. Op die sonnige dae het ons so lekker op die dek gele en in die berg gaan stap. Op die reënerige dae het ons die gasverwarmer aangesit en boek gelees. Die reën wat op die tent val, gee jou hoendersvleis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mangoyi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Exquisite. Our stay was absolutely amazing! The place is neatly nestled at the bottom of a mountain. Bliss waking up to nature's music of birds chirping and cows mooing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Awesome! The entire experience was awesome. We so appreciated the extra blankets, beautiful decor - a home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was a very good break away and we didn't want to leave. Fantastic. It is remote and comfortable. Beautiful surroundings with lots of birdlife. Our dog loved it as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie rustig. Baie rustig en mooi uitsig. Netjiese fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, stil, privaat, beeldskoon. Ons het heerlik gebly. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies wat wil wegbreek van die geraas en bedrywighede van die stadslewe. Met die privaatheid, stilte en natuurskoon is dit die beste geleentheid om een op een met jou beter helfte te verbind (veral as jy kinders het).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great ervaring. Sal weer daar gaan bly, alles werk 100% en was 'n heerlike wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marinke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67f17ddecb59a7b577267fc761c9d99b3b098e2dcf00f399b7b23910a5d48bfb691d7a6ccabc3553f4a19c9bdec06eb9f7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Off the R318 Patatsfontein Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.641991049409 20.040028095245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang