Oakron @ Patatsfontein Stay
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oakron @ Patatsfontein Stay bied spogverblyf aan 2 gaste op 'n werkende plaas in die pragtige Patatsfonteinvallei, aan die voet van die Waboomsberg.
Die afgesonderde spogtent is weggesteek onder eeue-oue eikebome, en is toeganklik deur trappe, wat oorgenoeg privaatheid en asemrowende uitsigte bied. Die oopplan-tent is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar, sowel as 'n privaat houtvuurbad.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in die sitarea of dek ontspan om die uitsig te geniet. Braaigeriewe is beskikbaar en bykomende hout kan op die plaas gekoop word.
Verskeie doendinge word aangebied, soos stap, hardloop, bergfietsry en 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam, of vrugtepluk in seisoen. Saans kan gaste ontspan en na die miljoene sterre kyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marinke Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 72
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Oakron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang