Oakron @ Patatsfontein Stay
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 550R1 395 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oakron @ Patatsfontein Stay bied glanskampverblyf aan 2 gaste op 'n werkende plaas in die prentjiemooi Patatsfonteinvallei aan die voet van die Waboomsberg.
Die versteekte glanskamptent skuil onder eeue-oue eikebome en word via trappe bereik wat algehele privaatheid en asemrowende uitsigte verseker. Die oopplan-tent het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad. 'n Buitestort is ook beskikbaar, sowel as 'n privaat houtvuurwarmbad.
Die kombuisie is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan of op die dek om die uitsig te bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar en ekstra hout kan op die plaas gekoop word.
Verskeie aktiwiteite is beskikbaar insluitend stap, draf, bergfietsry, 4x4-roetes, voëlkyk, swem in die dam of gaste kan vrugte pluk gedurende seisoentyd. Saans kan gaste net ontspan en die sterrehemel bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marinke Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 90
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Oakron @ Patatsfontein Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Patatsfontein Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap