Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jean-mari H
1 nag
5.0
Nov 2023

Rustig en stil. Dis so pragtig daar en mens raak vinnig verlief. Vriendelike mense. Heerlik gebly. Sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi Jean-Mari, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa and seuns.

Matthew S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing campsite. We stayed at Oaksrest Vineyards Gasteplaas for two nights and we really enjoyed ourselves. Beautiful scenery and peaceful sounds of a working farm in the distance. The ablutions are some of the best that we have experienced. We will definitely be returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi from Oaksrest, thank you for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we had to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of heaven in the Klein Karoo soon. We hope to see you back soon. Best regards, Phillip and Louisa

Louis D
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Pragtige plek met pragtige kampeerplekke langs die meer en ons hondjie was ook welkom. Netjiese grasperk om op te kampeer en die ablusies met kampkombuis is 5-ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi Louis, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa and seuns.

Willem Jacobus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Juweel, perfekte integrasie van natuur en boerderybedryf. Goeie uitleg van kampeerstaanplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi Willem, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa.

Fanie K
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Behalwe vir die koue storte, was dit basies 10 uit 10. Dit was sprokies mooi en lekker kampplek. Die tekort aan warm water was egter 'n probleem vir 14 kampeerders. Staanplekke bietjie skuins, maar seker vir dreinering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Was ok. Pragtige plek. Jammer ons het geen warm water gehad nie. Het die eienaar die aand laat weet en die volgende oggend nog geen warm water gehad nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi Johan, nogmaals jammer oor die warm water, die geyser was foutief en kon ons hom eers die volgende oggend vervang en julle was toe alreeds weg na julle volgende bestemming. Dankie vir verstaan en ook vir julle ondersteuning. Hartlike Klein Karoo Groete Phillip en Louisa

Kristen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike diens. Pragtige ligging. Uistekende verblyf. Sal beslis aanbeveel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi Kristen, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa and seuns.

Pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Puik geriewe! Kwaliteit en ruim geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi Pierre, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa en seuns.

Tracey B
1 nag
5.0
Mei 2023

Beautiful vineyards with Autumn colors, Towerkop in the distance. Spent a lovely night, was allowed to bring my Ridgeback with. A stunning farm with breathtaking views, lots of walking trails. Accommodation very well equipped & spotlessly clean. Owners very friendly & accommodating. I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi from Oaksrest, Thank you, Tracey, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we had to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of heaven in the Klein Karoo soon. We hope to see you back soon. Best Regards, Phillip and Louisa

Nicojan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Heerlik gebly. Pragtige omgewing. Wat 'n fantastiese uitsig vanaf Crimson cottage. Pragtige decor en toegerus met alles wat mens nodig het. Die vriendelike en persoonlike ontvangs het ook 'n groot verskil gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm
Hi Nicojan, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa en Seuns.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oaksrest Vineyards Gasteplaas, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebb331903649479a5eee77e5066d93c37875d5cf94c09c73b0f2dd5b15e04c934736a6fbb79e0ba1e81c52455d22480902fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Oaksrest Vineyards Guest Farm Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.474753015367 21.168267130852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang