Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaktree Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 4, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oaktree Guest House bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Sandton. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers, want hierdie eiendom bied vreedsame en rustige uitsigte oor die omgewing.

Dié gastehuis bied gaste vier eenhede met privaat badkamers. Twee van die eenhede kan elk twee gaste akkommodeer, en die ander twee eenhede akkommodeer vier gaste elk. Alle eenhede is ingerig met dubbelbeddens. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier om af te koel, gratis WiFi, asook 'n tee- en koffieskinkbord in. Sommige van die eenhede beskik oor 'n TV en gratis WiFi.

Buite kan gaste meer sitplek buite geniet asook 'n uitgestrekte tuin en 'n uitnodigende swembad vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Ligging

  • Oak-laan 4, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 4, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1558c07e45e2b12bd217997554928aaef061fe42daa2fd9caeb1970a5cf3ee50a99e72d194c8ced5fc416122a0c2487bd712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 4 Oak Avenue Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.014396570455 27.995135850539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang