Oaktree Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camden-rylaan 58, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oaktree Guesthouse is 'n gerieflike selfsorggastehuis wat aan die buitewyke, net 3 km vanaf Ermelo se middedorp, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf word in 6 selfsorgeenhede gebied, wat elk individueel versier word. Daar is 4 eenhede in die gastehuis en 2 aparte eenhede buite. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste en het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie in elke eenheid is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Camden-rylaan 58, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Oaktree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ermelo Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camden-rylaan 58, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang