Oaktree Lodge Guest House
Beskrywing
Oaktree Lodge het 4 Standaarddubbelkamers. Elkeen is smaakvol versier en het 'n dubbelbed en privaat en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Toiletware, yswater en tee- en koffiemaakgeriewe word met aankoms voorsien. Gratis WiFi is in alle kamers beskikbaar. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababedjies is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Seep
- •Toiletware
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oaktree Lodge het 2 standaard 2-enkelbedkamers. Al ons kamers is smaakvol versier en het privaat en suite-badkamers. Gaste word met aankoms voorsien van toiletware, yskoue water en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is WiFi-toegang in al die kamers beskikbaar. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababeddens is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Toiletware
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oaktree Lodge het 2 safari-kamers. Hierdie kamers het koningingrootte-beddens. Die kamer is smaakvol versier volgens 'n Afrika-tema en het 'n vol, privaat en suite-badkamer. Gaste ontvang met aankoms 'n verwelkomingmandjie en toiletware. Daar is WiFi-toegang in al die kamers beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het houtvloere, 'n LCD-TV teen die muur en is toegerus met moderne en luukse geriewe, toebehore en meubels. Die kamer het 'n koningingrotte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot, moderne stort. Gaste het hulle eie privaat ingang en parkeerplek. Daar is WiFi-toegang in al die kamers. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababeddens is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid word volledig skoongemaak en bestaan uit 'n dubbelslaapkamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Daar is 'n sitarea en eetarea met 'n kombuisie. Gaste het hulle eie privaat ingang en parkeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar. Swemhanddoeke, haardroërs, wasgoeddiens en bababeddens is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt kan met aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Ash- en Begonia-straat, Midrand, Johannesburg, 1684, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang