Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaktree

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Theresa J
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik! Ek is met baie gasvryheid ontvang. Die gasvrou het aan alles gedink, selfs watte en tissues. Dis daai klein goedjies wat baie punte tel om mens welkom te laat voel. As ek in daai omgewing is, sal ek beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie, Theresa, vir die positiewe terugvoer. Dit was baie aangenaam om jou te kon huisves. Groete.

Sakkie S
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustige en veilige nagrus gehad. Die wooneenheid is langs die hoofhuis en kyk uit oor 'n baie mooi tuin en swembad en is redelik privaat. Parkering is veilig in 'n motorhuis aan die voorkant van die huis met 'n elektriese deur. Bagasie moet 'n redelike ent gedra word vanaf die straat na die wooneenheid. Die kamer, kombuis en badkamer is baie mooi, netjies en goed toegerus. Ek was alleen en het gevind dat veral die kamer 'n bietjie klein is vir uitpak en rondbeweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Dankie Sakkie vir die goeie resensie, waardeer dit. Groete

Danielle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Lieflike verblyf en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die goeie resensie, was lekker om julle hier te hê.

Sanet P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik akkommodasie in Burgersdorp. Ideale oornag akkommodasie met 'n uitsig op pragtige tuin. Die eenheid is skoon en netjies met veilige parkering in toesluit motorhuis. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Plattelandse gasvryheid op sy beste! Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker gebly en sy het gereeld gevra of ek iets nodig het. Netjiese kamer met alle kombuisgeriewe en 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir jou resensie. Dit was so aangenaam om jou te huisves, hoop daar is 'n volgende keer!

Willem T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Alles in orde. Verblyf was lekker. Eenheid netjies en toegerus vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Asemahle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

I had a wonderful experience at this beautiful and peaceful place. The stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Thank you so much for your great review. Looking forward to accommodating you in the near future. Kind regards.

Paul B
1 nag
5.0
Jul 2023

Regtig aan te beveel, vriendelike en netjiese diens. Baie beïndruk, sal my volgende reis beplan om weer by Oaktree oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
5.0
Des 2022

Fantastiese verblyf. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om my te akkommodeer. Het selfs hulle privaat braaikamer tot my beskiking gestel toe dit gereën het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustige omgewing met al die nodige geriewe en gasvryheid. Ons oornag by Oaktree was perfek, die lieflike tuin-atmosfeer is baie rustig en en ontspannend. Al die nodige geriewe is beskikbaar met volop landelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die goeie resensie,dit was n voorreg om julle te kon huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976c07817d6eee78d26157bee758ee94065e7b4b3277cf4f7d476c41cab69c7a7699fc865fe69b18e4fec69369e2b1206157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.993323138403 26.333521497168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang