Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaktree

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Margaretha C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Plattelandse gasvryheid op sy beste! Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker gebly en sy het gereeld gevra of ek iets nodig het. Netjiese kamer met alle kombuisgeriewe en 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir jou resensie. Dit was so aangenaam om jou te huisves, hoop daar is 'n volgende keer!

Asemahle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

I had a wonderful experience at this beautiful and peaceful place. The stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Thank you so much for your great review. Looking forward to accommodating you in the near future. Kind regards.

Paul B
1 nag
5.0
Jul 2023

Regtig aan te beveel, vriendelike en netjiese diens. Baie beïndruk, sal my volgende reis beplan om weer by Oaktree oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Alles in orde. Verblyf was lekker. Eenheid netjies en toegerus vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
5.0
Des 2022

Fantastiese verblyf. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om my te akkommodeer. Het selfs hulle privaat braaikamer tot my beskiking gestel toe dit gereën het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Rustige omgewing met al die nodige geriewe en gasvryheid. Ons oornag by Oaktree was perfek, die lieflike tuin-atmosfeer is baie rustig en en ontspannend. Al die nodige geriewe is beskikbaar met volop landelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir die goeie resensie,dit was n voorreg om julle te kon huisves.

Leonie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Ons het baie welkom gevoel by Oaktree. Die diens was vriendelik en puik. Netjiese kamer. Oaktree was regtig puik, sal dit aanbeveel. Warm, vriendelike ontvangs en verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit. Groete.

Pierre F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Baie rustige en pragtige plekkie. Baie vriendelike en behulpsame eienaars, uit hul pad gegaan vir ons gerief. Hulle het 'n pragtige woning, tuin is puik en sal vir seker terug keer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lourene
Oaktree
Baie dankie vir jul resensie, dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Anonieme gas
1 nag
3.0
Jun 2022

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chanel A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Great stay. Friendly, clean and accommodating overnight accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourene
Oaktree
Thank you so much,it was lovely to have you hear,hope to see you in the near future! KIind regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rochelle-straat 25, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976c07817d6eee78d26157bee758ee94065e7b4b3277cf4f7d476c41cab69c7a7699fc865fe69b18e4fec69369e2b1206157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 25 La Rochelle Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.993323138403 26.333521497168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang