Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakview

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charmaine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik gerieflik. Heerlik gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linkview
Oakview
Baie dankie Charmaine. Ons waardeer die terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer by ons te kom kuier.

Dylan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Very neat and well equipped! Very convenient having the coffee shop next door for a very tasty breakfast and snacks later in the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Pragtige kamer met gasvrye personeel. Ligging was perfek met 'n Linkview koffiewinkel by gastehuis. Ons was beïndruk met goeie diens. Het 'n heerlike "grab en go" ontbyt onvang wat gepas was met die naweek se rugby. Heerlik warm geslaap - koudste naweek in Frankfort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Oakview is die beste. Baie mooi, skoon, netjiese, gerieflike akkommodasie, met 'n heerlike ontbyt. Sal beslis weer hier bly as ons in Frankfort moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

'n Juweel van 'n plekkie! Die foto's bring hierdie pragtige gastehuis nie tot sy volle reg nie. Ek is aangenaam verras toe ek vir die eerste keer by Oakview instap. Die plek spog met die mooiste dekor, dit is netjies en skoon en die bed slaap ongelooflik lekker. Corneel, ons gasvrou, was só vriendelik en akkommoderend. Ontbyt die volgende oggend was ook lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Pragtige skoon en netjiese verblyf met alles wat mens nodig het. Vriendelike en gasvrye ontvangs en heerlike ontbyt. Mooi kamers, netjies en skoon met goeie matras en linne en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linkview Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 26, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0d842b7536f4965cf840e15a77243e24e014f0cfa55c0638700453fbd631ffe76d75b0b122533559e6687b665d88d5be18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 26 Mark Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.276672788485 28.497121787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang