Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakview

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Linkview Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Oakview
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charmaine R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine R

Heerlik gerieflik.

Heerlik gerieflik en veilig.

Oakview se terugvoer

Baie dankie Charmaine. Ons waardeer die terugvoer. Julle is welkom om enige tyd weer by ons te kom kuier.

Oakview
Dylan F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan F

Very neat and well equipped!

Very convenient having the coffee shop next door for a very tasty breakfast and snacks later in the day.

Jacques C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Pragtige kamer met gasvrye personeel.

Ligging was perfek met 'n Linkview koffiewinkel by gastehuis. Ons was beïndruk met goeie diens. Het 'n heerlike "grab en go" ontbyt onvang wat gepas was met die naweek se rugby. Heerlik warm geslaap - koudste naweek in Frankfort.

Elma P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P

Oakview is die beste.

Baie mooi, skoon, netjiese, gerieflike akkommodasie, met 'n heerlike ontbyt. Sal beslis weer hier bly as ons in Frankfort moet oorslaap.

Charne K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne K

'n Juweel van 'n plekkie!

Die foto's bring hierdie pragtige gastehuis nie tot sy volle reg nie. Ek is aangenaam verras toe ek vir die eerste keer by Oakview instap. Die plek spog met die mooiste dekor, dit is netjies en skoon en die bed slaap ongelooflik lekker. Corneel, ons gasvrou, was só vriendelik en akkommoderend. Ontbyt die volgende oggend was ook lieflik.

Erna S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Pragtige skoon en netjiese verblyf met alles wat mens nodig het.

Vriendelike en gasvrye ontvangs en heerlike ontbyt. Mooi kamers, netjies en skoon met goeie matras en linne en alles wat jy nodig het.

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 26, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0d842b7536f4965cf840e15a77243e24e014f0cfa55c0638700453fbd631ffe76d75b0b122533559e6687b665d88d5be18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 26 Mark Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.276672788485 28.497121787697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang