Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakwood Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Janet V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon & veilig. Stoepie met tafel, mikrogolf en ketel beskikbaar. Ons het lekker gebly in die familie-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hesme K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies, gerieflik en veilig. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons sal weer hier bly. Ons bed was gemaklik, dit is baie sentraal en die personeel is baie vriendelik. Ek het my kussing vergeet en die ontvangs het my binne 'n halfuur gebel en gesê daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani Z
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Netjies, maar ongemaklik. Die kamers het op die oog af baie netjies gelyk. Dit is ook seker prakties, maar daar was 'n paar goedjies wat ons gepla het. Ek het 3 kamers bespreek. Die een delux kamer se bed was baie ongemaklik en het ingesak, so die paartjie wat daar geslaap het kon nie slaap nie. Die ander delux kamer se aircon was maar swak en het nie goed gewerk nie. Die gesinskamer se uitleg was prakties met die dubbelbed en 2 enkelbeddens, maar die aircon is in die kamer waarin die kinders moet slaap en het direk op hulle gewaai so ons kon dit nie gebruik nie en die hitte was ongemaklik warm. Die gesinskamer het ook net 'n stort en is dus nie prakties vir klein kindertjies nie. Die wifi in al die kamers was swak. Dit kamers is ook glad nie klankdig nie. Die kamers langs ons het tot laat in die nag geraas en deure oop en toe geslaan. Die aandete op versoek of vermelding van ontbyt soos op die webtuiste was nie beskikbaar nie, wat ons beplanning met oornag bietjie deurmekaar gemaak het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andrew Saul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

It was really great. It was really great. The staff was always professional and helped me a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinelle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, skoon en gerieflik! Die lodge personeel is vriendelik met uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Humphrey H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Stay was wonderful and relaxed with nothing to worry about. Stay was perfect. Perfectly located not far from the freeway, local restaurants and other shops. Room was very cosy, clean and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Oakwood Lodge
Thank you for staying with us.

Marius O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lovely and relaxing close to everything. I enjoyed my stay very much. This was a lovely stayover, close to everything I needed. The staff are very helpful and friendly, and they go out of their way to accommodate you. I would definitely recommend them!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Oakwood Lodge
Thank you for staying with us.

Marna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld. Goed geleë. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Oakwood Lodge
Thank you for staying with us.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 717
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 717
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56aed6a64db1101f3d9cb9a3736de5eef5336773bb5ac1bba28c77af3f8b2f5433658fae4c22247039e01940e14db36de4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R717 per nag (plek vir 1) 114 5 1 5 61 Presidentsteyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105102379919 26.207332536578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang