Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakwood Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Marius O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lovely and relaxing close to everything. I enjoyed my stay very much. This was a lovely stayover, close to everything I needed. The staff are very helpful and friendly, and they go out of their way to accommodate you. I would definitely recommend them!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld. Goed geleë. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie waarde vir geld. Was naby alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amorine S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie goed. Die ontvangspersoneel was fantasties en het my met ekstra versoeke so mooi gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was baie lekker, en rustige omgewing. Ons het afgekom vir 'n muurbaltoernooi, en die lodge is so naby aan al die omliggende bane waar wedstryde gespeel was. Baie lekker gebly en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Baie dankie vir die lekker kuier gedurende die vakansie. Ons het dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Oakwood Lodge
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Jaco D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Great ligging, netjies en skoon. Kies net die groter familie-kamer vir langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Oakwood Lodge
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Marga H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Goeie ligging, veilig, netjies, waarde vir geld, net reg vir 2 nagte. Blyplek was soos voorheen goed. Die televisie het nie gewerk nie. Die wasbak was stukkend, maar the host did wel dit die volgende oggend vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Oakwood Lodge
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

Stephanie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Goeie diens en ligging. Kan beslis aanbeveel. My gesin het die lodge gebruik tydens 'n onlangse muurbaltoernooi. Ligging was baie goed en daar was baie goeie sekuriteit. Ontbyt was heerlik. Die personeel het selfs moeite gedoen met ekstra versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die kamers is luuks en ruim. Boonop teen 'n baie goeie prys. Ons was 6 in 3 kamers. Kamers is luuks en ruim - teen 'n baie bekostigbare prys! Dit is vir seker ons eerste keuse in Bloemfontein van nou af. Ons kom so 2 keer per jaar. Vriendelike diens (ontvangs en skoonmaakpersoneel) en baie skoon. Het ook moeite gedoen om te sorg dat ons die beste kamers kry sonder ekstra kostes sodat ons naby mekaar kon wees. Veilige parkering. Die plek is puik en het ook reeds die res van my familie wat van elders kom genoem hulle moet in die toekoms hierdie plek gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Oakwood Lodge
Sien uit om julle weer te verwelkom hier, bly julle het dit geniet. Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R717
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R717
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56aed6a64db1101f3d9cb9a3736de5eef5336773bb5ac1bba28c77af3f8b2f5433658fae4c22247039e01940e14db36de4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R717 per nag (plek vir 1) 99 5 1 5 61 Presidentsteyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105102379919 26.207332536578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang