Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakwood Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R717 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Oakwood Lodge is 'n goed gevestigde lodge in die woonbuurt Westdene in Bloemfontein. Ons bied 'n plattelandse wegbreekplek met 'n rustige en ontspanne atmosfeer en gerieflike akkommodasie.

Die lodge bied verblyf in 10 kamers, elkeen met 'n privaat badkamer met 'n bad of stort. Elke kamer bevat geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang en koffie- en teemaakgeriewe. Ons het ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining. Aandete en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.

Die gastehuis is na aan die Vrystaat Station en stapafstand vanaf verskeie restaurante waaronder Avanti, New York en Bella Casa. Die Bloemfontein Mediclinic, Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die Universiteit van die Vrystaat is ook na aan ons.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Marius O
5.0
Lovely and relaxing close to everything. I enjoyed my stay very much. This was a lovely stayover, close to everything I needed. The sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marna P
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Goed geleë. Baie vriendelike diens.
Jul 2024
Marna P
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Was naby alles geleë.
Jul 2024
Amorine S
5.0
Baie goed. Die ontvangspersoneel was fantasties en het my met ekstra versoeke so mooi gehelp.
Jul 2024
Ronelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker, en rustige omgewing. Ons het afgekom vir 'n muurbaltoernooi, en die lodge is so naby aan al die omliggende bane waar wedstryde gespee...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Oakwood Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R717
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R717
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56aed6a64db1101f3d9cb9a3736de5eef5336773bb5ac1bba28c77af3f8b2f5433658fae4c22247039e01940e14db36de4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R717 per nag (plek vir 1) 99 5 1 5 61 Presidentsteyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105102379919 26.207332536578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang