Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oase A

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Oase A
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sjani B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjani B

Heerlik gebly. Stapaftand van die strand. Wonderlike ligging met uitstekende uitsig.

Sien sterre.

Oase A se terugvoer

Sjani, baie dankie vir jou positiewe review! Dit word opreg waardeer.

Oase A
Neliswa M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neliswa M

Amazing getaway.

Breathtaking place, was very relaxing. Just need a touch here and there but it was good. The host made sure we are comfortable.

Oase A se terugvoer

Neliswa, so pleased to hear you enjoyed your stay. Thanks for your visit!

Oase A
Heidi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Baie lekker plek om te bly as jy nie wil strand toe ry nie.

Ons het heerlik gebly. Die huis is loopafstand van die strand af. Die uitsig oor die see van die meeste vertrekke was aangenaam. Net een opmerking: neem jou eie badhanddoeke, dit word nie voorsien nie.

Oase A se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Heidi. Baie bly dat julle dit geniet het!
Vriendelike groete,
Estelle

Oase A
Mariette M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M

Teleurstellend.

Die huis het baie instandhouding nodig, en daarom sal ek dit nie aanbeveel nie. Ons gasvrou was egter baie vriendelik en behulpsaam.

Oase A se terugvoer

Mariette, dankie vir jou review. Ek is so jammer dat jou akkommodasie teleurstellend was. Ons neem jou terugvoer ernstig op en sal beslis ondersoek instel en ons bes doen om daarop te verbeter!
Vriendelike groete,
Estelle

Oase A
Zandre W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre W

Familie vakansie.

Oase A is ruim en 'n lekker leefruimte met alles wat mens nodig kan kry. Die uitsig is fantasties!

Oase A se terugvoer

Frik, dankie vir jou resensie!
Kom kuier gerus weer.

Oase A
Gail G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gail G

Fantastic views, everything you need and more.

Most enjoyable stay. Highly recommended.

Oase A se terugvoer

Dear Gail, I am so pleased to know you enjoyed your stay. Thanks for doing this positive review. We appreciate your suggestions about things we can implement to better the experience, and we are happily working on those. Kind regards. Estelle

Oase A
Louis K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K

Good.

Needs some maintenance.

Oase A se terugvoer

Louis, baie dankie vir jou terugvoer op Oase A. Dit word waardeer.
Vriendelike groete,
Estelle

Oase A
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Magda K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Fantasties. Met baie seer hart huis toe gegaan.

Wat 'n voorreg om in hierdie huis te kon rus vir 'n paar dae. Goeie ligging, pragtige uitsig. Vanaf my bespreking het ek baie goeie diens ontvang vanaf Estelle, baie dankie daarvoor. Elma van Buffelsbaai het ons so welkom laat voel en uit haar pad gegaan vir ons. Eiendom was netjies en skoon, baie vriendelike en behulpsame ontvangs met aankoms wat ons dadelik laat voel het ons is "tuis". Ek sal enige tyd weer teruggaan, en kan Oase A enige tyd aanbeveel.

Oase A se terugvoer

Magda, baie dankie vir jou positiewe kommentaar! Dis so lekker om te weet julle het jul tyd by ons plek geniet. Kom kuier gerus weer!
Vriendelike groete, Estelle.

Oase A
Andries D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Baie netjies en gerieflik. Goeie ligging en goed toegerus.

Dit was alles wat ons verwag het. Rustig. Mooi uitsig en stil.

Oase A se terugvoer

Andries baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Bly om te hoor julle het jul tydjie daar geniet.
Estelle

Oase A
Petro O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Rustig. Goeie ligging.

Rustig. Lekker geswem in die see. Mooi natuur.

Oase A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie Petro. Dit word waardeer.

Oase A
Gerhard K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Great stay.

We enjoyed our stay, close to the beach. Good value for money. A few more utensils would be handy.

Oase A se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Gerhard! Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Estelle

Oase A
Petro O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Heerlik gerus. Goeie ligging. Baie netjies en alles wat mens nodig het.

Die eenheid is goed toegerus en alles was in goeie werkende orde. Ons kon lekker ontspan.

James V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Baie goeie ligging, uitsig op agterste see, genoeg spasie vir groter groep.

Behalwe vir die lekker dek area, is daar oorgenoeg sitplek by die braai area vir 'n groot groep. Groot netjiese, volledige kombuis met genoeg spasie om gemaklik vir 'n groep te cater. Wasmasjien en tumble dryer 'n groot plus vir al die nat handdoeke wat met 'n see vakansie kom! Baie goeie waarde vir geld, sal beslis weer bespreek!

Oase A se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, James.
Ek is so bly julle het Oase A geniet.

Oase A
Danie O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danie O

Het onderhoud nodig.

Wonderlike vakansiedorp en huis se ligging is baie goed maar die huis het onderhoud nodig. Die skuifdeure maak of glad nie of met moeite oop en daar was gedurig elektriese kortsluitings self na 'n elektrisiën kom help het.

Oase A se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Danie. Ons is só jammer om te hoor dat julle met die elektrisiteit gesukkel het selfs nadat die elektrisieën daar was.
Ons sal na die skuifdeur kyk en die situasie probeer oplos.
Vriendelike groete,
Estelle

Oase A
Nadia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Mooi uitsig, rustigheid vir die siel.

Die uitsig is besonders mooi, die huis is skoon en als wat 'n persoon benodig om jou verblyf 'n plesier te maak, is teenwoordig. Dankie aan Estelle en Cecily vir jul gasvryheid en diens. Sal beslis weer kom.

Oase A se terugvoer

Baie dankie, Nadia! Dit word waardeer.

Oase A
Paul H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Great value for money.

A well located residence that offers great value and comfort.

Oase A se terugvoer

Thanks for your review Paul!
x

Oase A
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 177, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7035cf8fb64d3c5cf2b4386e947d83c982d9279a44b8e0f70bce45a9847eefb3ee931688a8b32bf8357598843ff984463295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 177 Steenbras Street Buffels Bay 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.087924900825 22.974058052115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang