Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oase A

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 177, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oase A is 'n selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Buffelsbaai geleë is. Die eenheid bied lieflike see- en area-uitsigte vanaf die balkon en is ongeveer 300 meter vanaf Buffelsbaaistrand.

Dié eenheid is op die onderste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis geleë en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die tweede slaapkamer is toegerus met 3 enkelbeddens; die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, asook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser om te gebruik. Die aangrensende leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n braai-area en die dek waar 'n mens lieflike uitsigte kan bewonder.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is ook sowat 67 km vanaf George Lughawe geleë, en is ook die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Sjani B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Stapaftand van die strand. Wonderlike ligging met uitstekende uitsig. Sien sterre.
Mrt 2024
Neliswa M
Saam met vriende
4.8
Amazing getaway. Breathtaking place, was very relaxing. Just need a touch here and there but it was good. The host made sure we are com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Heidi S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker plek om te bly as jy nie wil strand toe ry nie. Ons het heerlik gebly. Die huis is loopafstand van die strand af. Die uitsig oor die see v...
Sien meer
Feb 2024
Gail G
Saam met vriende
4.8
Fantastic views, everything you need and more. Most enjoyable stay. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Louis K
Gesin met klein kinders
4.4
Good. Needs some maintenance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Steenbrasstraat 177, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oase A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 177, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7035cf8fb64d3c5cf2b4386e947d83c982d9279a44b8e0f70bce45a9847eefb3ee931688a8b32bf8357598843ff984463295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 177 Steenbras Street Buffels Bay 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.087924900825 22.974058052115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang