Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Oasis Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Pat S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat S

Wat 'n wonderlike ervaring.

Dit was die beste ervaring ooit van baie blyplekke. Baie dankie aan die gasheer vir sy goeie sorg en verhoudings! Die plek het alles wat nodig is. Sal volgende keer langer hier kuier.

Tracy K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K

Lovely.

The place had everything we needed and more. It's beautiful, clean, and restful. The hosts are friendly and kind.

Carmen V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V

Mooiste sonsondergang ooit en 'n heerlike plattelandse verblyf.

Alle eetgerei en kookgeriewe is beskikbaar, selfs kruie en speserye. Ons is vriendelik ontvang en selfs op ons fiets gespring toe ons nie die huis kon kry nie. Uitstekende kommunikasie. 'n Wenk is om die fooi by die besprekingsbedrag in te sluit. Dit sal verseker dat die persoon wel 'n fooi ontvang, en dit sal waarde toevoeg tot die uniekheid van die huis sonder notas teen die mure.

Stephan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan L

Lekker gekuier.

Baie lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel vir gaste. Vriendelik ontvang en baie gemaklik vir ons gemaak.

Geraldine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Geraldine V

Dit was ok.

Die cottage was interessant en skoon en netjies. Die stort was teleurstellend.

Aileen C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C

Gasvry.

Ons het 'n heerlike naweek in Merweville deurgebring. Samson het ons vriendelik ontvang en deurentyd per WhatsApp gekommunikeer om te hoor of alles in orde is. Hy het die huis skoongemaak en die braai voorberei. Die huis is baie volledig toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Geskik vir kort- of langtermyn verblyf.

Elsade K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsade K

Heerlike rustige atmosfeer.

Rusige en salige Karoo-kuier.

Karen D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Baie oulik en netjies.

Die huisie is baie mooi ingerig om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Daar is nog 2 huisies langsaan jou in dieselfde plek so die swembad en buite-area word gedeel. Dis baie oulik en skoon en loopafstand van Die Boekklub-koffiewinkel.

Linda L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Rustigheid en stilte.

Ons het die absolute Karoo rustigheid en stilte so baie geniet, net om te kon wegkom van die stadsgewoel. Samson was net 'n plesier, en het ons ook die ander 2 huise op die perseel gewys. Hy het ons al ons privaatheid ook gegun.

Ivan C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C

Quiet neighborhood.

The receptionist was very friendly and the place had good Karoo-style decor. We loved the friendly dog and the peace and quiet of the surroundings.

Nick Y - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

One of a kind cathartic Karoo retreat.

One of a kind cathartic Karoo stopover! There are three cottages, all with their own private amenities and an on site manager of the highest order. It's a cross between boho chic and a creative artist's haven, with a labyrinth to boot. Here you can truly relax in authentic yet very comfortable accommodation. Highly recommended.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 120, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dc3183f8b1ddf33b7ae8bd17e6d30320bd9894ed9f5972af2ec8ba450298e53b574c48d16a9b5bd07d6b1101ef06a8b20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 120 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.667890590103 21.51105142737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang