Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wat 'n wonderlike ervaring. Dit was die beste ervaring ooit van baie blyplekke. Baie dankie aan die gasheer vir sy goeie sorg en verhoudings! Die plek het alles wat nodig is. Sal volgende keer langer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy K
1 nag
5.0
Okt 2023

Lovely. The place had everything we needed and more. It's beautiful, clean, and restful. The hosts are friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Mooiste sonsondergang ooit en 'n heerlike plattelandse verblyf. Alle eetgerei en kookgeriewe is beskikbaar, selfs kruie en speserye. Ons is vriendelik ontvang en selfs op ons fiets gespring toe ons nie die huis kon kry nie. Uitstekende kommunikasie. 'n Wenk is om die fooi by die besprekingsbedrag in te sluit. Dit sal verseker dat die persoon wel 'n fooi ontvang, en dit sal waarde toevoeg tot die uniekheid van die huis sonder notas teen die mure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker gekuier. Baie lekker gebly. Sal vir seker aanbeveel vir gaste. Vriendelik ontvang en baie gemaklik vir ons gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Dit was ok. Die cottage was interessant en skoon en netjies. Die stort was teleurstellend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aileen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Gasvry. Ons het 'n heerlike naweek in Merweville deurgebring. Samson het ons vriendelik ontvang en deurentyd per WhatsApp gekommunikeer om te hoor of alles in orde is. Hy het die huis skoongemaak en die braai voorberei. Die huis is baie volledig toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Geskik vir kort- of langtermyn verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsade K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlike rustige atmosfeer. Rusige en salige Karoo-kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie oulik en netjies. Die huisie is baie mooi ingerig om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Daar is nog 2 huisies langsaan jou in dieselfde plek so die swembad en buite-area word gedeel. Dis baie oulik en skoon en loopafstand van Die Boekklub-koffiewinkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustigheid en stilte. Ons het die absolute Karoo rustigheid en stilte so baie geniet, net om te kon wegkom van die stadsgewoel. Samson was net 'n plesier, en het ons ook die ander 2 huise op die perseel gewys. Hy het ons al ons privaatheid ook gegun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2022

Quiet neighborhood. The receptionist was very friendly and the place had good Karoo-style decor. We loved the friendly dog and the peace and quiet of the surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 120, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10dc3183f8b1ddf33b7ae8bd17e6d30320bd9894ed9f5972af2ec8ba450298e53b574c48d16a9b5bd07d6b1101ef06a8b20e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 120 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.667890590103 21.51105142737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang